Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Rooiwal Suid besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Rooiwal Suid.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Rooiwal Suid akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Rooiwal South Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Rooiwal Suid Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 100 km vanaf Rooiwal Suid

Vanaf
R1 560
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in McDougallsbaai, Port Nolloth

A La Mer is 'n volledig gemeubileerde drieslaapkamer-strandhuis in Macdougallsbaai, slegs 4 km vanaf Port Nolloth, op die Weskus en net 100 m van die strand af. Daar is 3 slaapkamers op die grondvloer met 2 en 'n ...

Vanaf
R260
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Karas, Namibia

Bremen Tranquility is in Grunau geleë, ’n klein dorpie in die suide van Namibië. Verblyf word gebied in 1 selfsorgeenheid, 2 chalets en 4 ruim kampeerterreine. Die kampeerplekke het ablusiegeriewe met warm wate...

Vanaf
R720
per nag (plek vir 2)
B&B in Namakwaland, Kalahari

Whispering Palm Gastehuis is in die dorpie Nababeep 20 km van Springbok af. Die gastehuis het 4 individueel versierde kamers met 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad of sto...


Akkommodasie binne 200 km vanaf Rooiwal Suid

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Hotel in Namakwaland, Kalahari

Okiep Country Hotel is in die hartjie van Namakwaland en die perfekte oornagplek tussen Kaapstad na Windhoek en verder. Dis jou 1-stop verblyf met 'n kroeg, restaurant, swembad en selfsorg-kamers. Ons het 4 tipes ...

Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Namakwaland, Kalahari

Jakkalswater Guest Farm, is 'n natuurgeoriënteerde gasteplaas, sowat 13 km buite Springbok, op die Nababeepweg en sowat 6 km van die N7-snelweg, in die hart van Namakwaland. Dit is geleë in die hange van graniet...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Namakwaland, Kalahari

Apollis Cottage Guest House is geleë in Springbok in die Namakwaland, 'n pragtige gedeelte van die Noord-Kaap. Apollis Cottage beskik oor 3 eenhede. Die 2-Enkelbedkamer het 2 enkelbeddens wat ook in 'n dubbelbed o...

Vanaf
R240
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Namakwaland, Kalahari

Modderfontein Plaas Kampeerterrein is in die hartjie van Namakwaland geleë, slegs 10 km van Springbok af op die Kleinzee Pad. Die kampterrein is die ideale basis vir diegene wat die gewilde veldblomme wil besigtig....

Vanaf
R1 085
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Springbok, Kalahari

Desert Rose Guest House and Self-catering is in Springbok in die hartjie van die Noord-Kaap se Namakwaland geleë. Die gastehuis bied B&B- en selfsorgverblyf teen sakpas-tariewe. Die huis is gerieflik stapafstand va...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Springbok, Namakwaland

Namakwa Chalets bied privaat selfsorgverblyf en is in Springbok in die Noord-Kaap geleë. Gaste kan kies tussen Chalet A, B, of C. Elke eenheid het lugversorging vir gaste se gemak. Chalet A en B het elkeen 'n dubb...

Vanaf
R1 120
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Springbok, Kalahari

Annie's Cottage is in Springbok geleë en bied gerieflike akkommodasie waar moeë reisigers tuis sal voel. Gedurende Augustus tot Oktober wanneer die Namakwalandse blomme blom, vergelyk niks met die skoonheid van on...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za