Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (15)
B&Bs (2)
Hotelle (5)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (5)

Resensies van Rosebank

4.5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Rosebank van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Rosebank besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Rosebank.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Rosebank akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Rosebank Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Rosebank Akkommodasie - Johannesburg

15 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
35% af Aanbod!
VanafR2 400
R1 560
per nag, vir 2 mense
Hotel in Rosebank

Home Suite Hotels Rosebank is 'n stedelike boetiekhotel in Rosebank, Johannesburg wat ideaal is vir oordeelkundige reisigers. Dié hotel is 1,1 km van Rosebank se Gautrain-stasie af en bied toegang tot die area se w...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR650
R585
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Randburg, Rosebank

Private Loft Style Cottage bied selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde kothuis in Parktown-Noord in Johannesburg. Dié privaat, losstaande solder-styl kothuis is in 'n tuin, omring met bome en 'n swembad-area. Die...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Saxonwold, Rosebank

The Studio is 'n stil sit-slaapkamer-woonstel wat toegerus is vir selfsorg. Dit is in die blaarryke voorstad Saxonwold geleë en is na aan die Rosebank Gautrein-stasie met maklike toegang tot al die hoofroetes, die ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 310
per nag, vir 2 mense
Hotel in Rosebank

Courtyard Hotel Rosebank is in ’n moderne sake- en vakansiebuurt geleë. Dit is reg oorkant die pad van die Gautrein Rosebankstasie en naby verskeie inkopie- en vermaaksentrums. Die hotel het 83 ateljee-kamers me...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Saxonwold, Rosebank

The Poppyseed is 'n selfsorgwoonstel in die boomryke voorstad, Saxonwold. Dié woonstel, wat op 'n lieflike plaaswerf op die tweede verdieping geleë is, kyk uit oor 'n pragtige tuin en word deur ou bome omring. Ons...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 2)
Hotel in Rosebank

Clico Boutique Hotel is perfek geleë in die luukse woonbuurt, Rosebank in Johannesburg. Die buurt is bekend vir sy luukse winkelsentrums, naglewe, kafees, kroeë en klubs. Clico Boutique Hotel is ingerig vir sakere...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R378
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Rosebank

Rosebank Lodge and Backpacker is in Rosebank in Johannesburg en bied verblyf met 'n gedeelde sitkamer, gratis parkeerplek en 'n tuin met 'n swembad. Die eiendom is net 5 km vanaf Sandton City Mall en 9 km vanaf Joha...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
B&B in Rosebank

The Ashford skuil in die boomryke Parkwood in Johannesburg en bied gerieflike verblyf in 'n lieflike gastehuis. Die klassieke stoep strek rondom die huis en skep 'n heerlike koel ruimte. Die gastehuis het 'n pragt...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Rosebank

C.A.G The Vantage bied die ideale kombinasie van huislike gerief en puik diens wat mens by 'n hotel verwag. Al wat tussen ons gaste en Rosebank se Gautrainstasie en die winkelsentrum staan, is 'n kort entjie stap on...

Vanaf
R2 450
per nag, vir 2 mense
Hotel in Melrose, Rosebank

The Winston Hotel is in Melrose Estate in Johannesburg. Dié stad is veral bekend vir sy geskiedenis, museums, kunsgalerye, teaters, markies, restaurante en naglewe. Dit is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n sm...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Rosebank akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za