Resensies van Rosendal

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Rosendal bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.24 uit 5 gekry volgens 58 resensies.
Amy F. - 18th February 2020
staying in Rosendal
An utter gem of a place!
Leonard W. - 17th February 2020
staying in Rosendal
Rosendal is 'n wonderlike plek met rustigheid vir 'n goeie wegbreek. Ons loop in die strate, kyk na al die huise en plekke en geniet net die dorp.
Gerda N. - 13th January 2020
staying in Rosendal
Jy kom dadelik agter dat Rosendal se mense daarna omsien. Die paaie is in goeie toestand, die mense vriendelik, strate is skoon en jy voel nêrens onveilig. Dis voorwaar 'n juweel.
Jeanette M. - 8th January 2020
staying in Rosendal
Rosendal is the quiet, happy, festive place that has stepped back in time. Definitely will be back again.
Edgar K. - 8th January 2020
staying in Rosendal
Pretty farming area. Town not so hot with water and power supply problems.
Susan V. - 3rd December 2019
staying in Rosendal
Pragtige klein dorpie met die mooiste huise. Enige stedeling se droom om uit te rus.
Ben B. - 24th November 2019
staying in Rosendal
Rustig, pragtige mense en omgewing.
Frikkie L. - 9th November 2019
staying in Rosendal
'n Baie klein dorpie waar jy kan stil word.
Joanne D. - 4th November 2019
staying in Rosendal
Rosendal is 'n ideale wegbreek vir mense wat wil wegkom uit die stad. Dis nie geskik vir dié wat gemik is op plesier en entertainment nie, maar eerder op dié wat stilte en vrede soek. Benjamin's se waffles is 'n moet en dan ontmoet mens ook vir die twee donkies - Basjan en Oscar. Dis 'n lekker plek vir die siel om te rus.
Lucia D. - 29th October 2019
staying in Rosendal
Dis 'n baie klein, rustige dorpie en die mense is vriendelik. Daar is spasie en voel eerder soos 'n plaas.
Lida V. - 3rd October 2019
staying in Rosendal
Dit is hartseer dat 'n dorpie met soveel potensiaal nie baie voete deur dit gaan nie.
Juanita V. - 9th September 2019
staying in Rosendal
Perfek vir ‘n wegbreek van die besige stad. Kom voorbereid met jou eie groceries en maak seker jou tenk is vol aangesien die petrolstasie nie oor naweke oop is nie.
Keith L. - 21st August 2019
staying in Rosendal
Fantastic, nice and quiet. Able to relax.
Claire T. - 12th August 2019
staying in Rosendal
Perfect village retreat.
Una V. - 12th August 2019
staying in Rosendal
Rosendal is die troeteldier-vriendelikste bestemming wat ek al besoek het. Die dorp is stil en rustig, perfek vir 'n wegbreek uit die gejaag van die stad. Die eetplekke is wonderlik en die mense gasvry en kunstig. Jy kan met gemoedsrus gaan stap of fietsry. Die inwonende kunstenaars se produkte is van 'n baie hoë gehalte. Rosendal kan gerus meer ondersteun word!
Andrew O. - 1st August 2019
staying in Rosendal
Want to live there one day.
Leon E. - 24th July 2019
staying in Rosendal
Pragtige, Vrystaatste dorpie vol onverwagte interessanthede.
Matthew C. - 11th July 2019
staying in Rosendal
A relaxed and worthwhile trip off the beaten track. Rosendal is everything a rural Free State town should be!
Wim B. - 2nd July 2019
staying in Rosendal
Baie mooi, rustige dorpie!
Shizelle B. - 26th June 2019
staying in Rosendal
Peace and quiet. Excellent food. Very friendly people. Beautiful town!
Saritah P. - 20th June 2019
staying in Rosendal
Dit is nie die bestemming vir almal nie, maar ons geniet dit elke keer.
Andries V. - 13th June 2019
staying in Rosendal
Hoewel mens juis Rosendal besoek vir die stilte, is dit dalk belangrik (veral vir enkelreisigers) om daarop te let dat daar op Sondae- en Maandae-aande geen restaurante is om by aandete te geniet nie. Daar is wel 'n koffiewinkel wat bedags oop is. Rosendal is 'n juweel!
Gail L. - 23rd April 2019
staying in Rosendal
Very small, quaint hamlet but it is really beautiful. People were friendly.
Kimberleigh T. - 23rd April 2019
staying in Rosendal
Sweet quaint little town.
Petro V. - 20th April 2019
staying in Rosendal
Pleasant people, pleasant place, definitely would like to revisit soon.
Elisma B. - 20th April 2019
staying in Rosendal
Rosendal is 'n pragtige plattelandse dorpie waar mens kan wegbreek en rustig kan wees. Baie vriendelike mense, pragtige omgewing!
Enid D. - 26th March 2019
staying in Rosendal
A quaint and arty town. Nice food.
Jj D. - 18th February 2019
staying in Rosendal
Vrede op aarde, waar jy deur rustigheid oorval word om elke hoek. Die vriendelike verwelkomende mense van die dorpie word ook sommer goeie vriende!
Chris A. - 31st October 2018
staying in Rosendal
5 stars if you are looking for peace, tranquillity and interesting things/places to visit.
Nicola H. - 2nd October 2018
staying in Rosendal
Arme honde wat ons gesien het. Voorstel dat Rosendal gemeenskap hande vat en diere sover moontlik steriliseer en versorg. Never turn a blind eye to a human or animal in need.
Pierre S. - 1st October 2018
staying in Rosendal
Stilte is goed vir 'n week op die meeste ek glo na dit is daar absoluut niks om te doen nie.
Leonard W. - 10th September 2018
staying in Rosendal
Rosendal is 'n klein, rustige dorpie net reg vir ontspan en rus.
Theo F. - 14th August 2018
staying in Rosendal
Rosendal is 'n ongelooflike spesiale plekkie vir ons.
Hans B. - 13th August 2018
staying in Rosendal
Rosendal is getrou aan sy karakter as 'n plattelandse dorpie met 'n groot verskil, nie gekommersialiseer nie, tog alle potensiaal om 'n yuppie-retreat te word, maar dit nie is nie, dankbaar. Genoeg snuffelplekkies met karakter, vriendelike mense en veilig. Rosendal is hoog op ons agenda van naweek wegbreekplekke!
Tinka J. - 23rd July 2018
staying in Rosendal
Klein dorpie, maar interessant.
Chantel R. - 2nd July 2018
staying in Rosendal
Rosendal is 'n ware juweel van 'n plek! Kom ontspan hier en kom weg uit die stad se lawaai!
Meghan Z. - 19th June 2018
staying in Rosendal
Bejamins se waffel huise is amazing! Dit is 'n moet, waarde vir geld. Lang tafel is ook 'n moet, kos is regtig lekker en vars.
Winnie-isabel L. - 4th June 2018
staying in Rosendal
Ons het heerlike geëet by die Koshuiskroeg en -restaurant en ook by Benjamin's. Almal is baie vriendelik en het ons tuis laat voel.
Maryka N. - 2nd May 2018
staying in Rosendal
Dit is 'n baie klein plattelandse dorpie, klein en nie baie besienswaardighede self in die dorp nie. Daar is wel die mees amazingste winkeltjies wat 'n mens nooit kon gedink het jy sou kry in so 'n klein dorpie nie, onder andere Benjamins - wow, so 'n oulike winkel met die mooiste goedjies te koop. Dit is die ideale plek as jy wil wegbreek van die besig stadslewe vir stilte en kalmte.
Andrê J. - 17th April 2018
staying in Rosendal
Not much to see and going on in this tiny old town. Peaceful and clean.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za