Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Rouxville

3.5 / 5  
volgens 6 resensies
Lees regte resensies van Rouxville van 6 geverifieerde gaste.
Indien jy Rouxville besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Rouxville.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Rouxville akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Rouxville Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Rouxville Akkommodasie

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R2 050
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Rouxville

Pandora is in Rouxville op die N6 tussen Smithfield en Aliwal-Noord geleë. Ons bied 'n ideale oornagplek tussen Gauteng of KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap. Die huis kan slegs as 'n eenheid bespreek word, ongeag hoe...

Vanaf
R1 750
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Rouxville

Tinkerbell is in Rouxville op die N6 tussen Aliwal-Noord en Smithfield geleë waar die grense van die Vrystaat, die Oos-Kaap en Lesotho mekaar ontmoet. Dit is die ideale oornagplek vir reisigers, maar besoekers kan ...

Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rouxville

House1929 bied gerieflike verblyf in die plaasdorpie, Rouxville, wat op die N6-hoofweg geleë is. Ons is die ideale oornagplek vir gaste wat tussen Johannesburg en Oos-Londen reis. Ons bied verskeie verblyfsopsie...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Rouxville

Vanaf
R3 800
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Zastron, Vrystaat

Die Ou Huisie by Tienfontein. Eugene en Alta Heyns voorsien ouwêreldse gasvryheid op die plaas Tienfontein. Tienfontein B&B is deur die AA gegradeer as "uitstaande". Die plaas is op die R26 halfpad tussen Zastron...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R830
per nag, vir 2 mense
Lodge in Zastron, Vrystaat

Vultures Lodge skuil aan die voet van die Aasvoëlberg in die Suid-Vrystaatse dorpie, Zastron. Die lodge bied 'n stil en rustige atmosfeer sodat gaste in hierdie pragtige omgewing kan ontspan. Die verblyf word in g...

Vanaf
R250
per nag (plek vir 4)
Wildsplaas in Zastron, Vrystaat

Mountain View is in Zastron in die Vrystaat geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir gesinne of groot groepe. Die verblyf is teen die voet van die Aasvoëlberg en is 'n toevlugsoord vir natuurliefhebbers en a...

Vanaf
R670
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Zastron, Vrystaat

Die Ou Stal is in die prentjiemooi Zastron in die Vrystaat geleë. Dié dorpie skuil aan die voet van die Aasvoëlberg en is naby die Lesotho-grens. Verblyf word gebied in 2 ruim slaapkamers, ideaal vir 'n gesin. D...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
B&B in Zastron, Vrystaat

36 On Boom B&B is geleë teen 'n populierbos in die pragtige dorpie Zastron, en het pragtige uitsigte op Aasvoëlkop. Die 4 kamers is individueel versier, beskik oor privaat ingange en en-suite badkamers, en waarbo...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 3)
Gastehuis in Zastron, Vrystaat

Bly & Gly is 'n gastehuis in die pragtige Zastron op die Malotiroete en is net 32 km vanaf die Makheleng-grenspos na Lesotho, 70 km vanaf Aliwal-Noord, 180 km vanaf Bloemfontein en 400 km vanaf Oos-Londen. Verblyf ...

Vanaf
R700
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Zastron, Vrystaat

Be My Guest is 'n hartlike, knus selfsorgwoonstel in Zastron in die Vrystaat, met 'n privaat tuintjie waarin kinders en troeteldiere kan baljaar. Zastron is bekend vir "Die Oog", die beroemde gat in die berg en die ...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Zastron, Vrystaat

Zastron Self-catering is aan die voet van Aasvoëlberg in Zastron en bied gerieflike verblyf vir 6 gaste. Dié eenheid beskik oor 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n instapstort. Daa...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 600
R1 280
per nag, vir 2 mense
B&B in Aliwal-Noord, Vrystaat

At The Nest Bed and Breakfast is naby aan die N6 net 5 km vanaf Aliwal-Noord, die poort na die Oos-Kaap, geleë. Die gastehuis is op 'n 21 hektaar-eiendom met ruim gronde en 'n lieflike, luisterryke tuin met talle b...

Vanaf
R1 490
per nag, vir 2 mense
Lodge in Aliwal-Noord, Vrystaat

Orangia Game Lodge is 'n kort entjie se ry vanaf die klein dorpie, Aliwal-Noord, aan die oewer van die Oranjerivier geleë. Dié lodge is in die middel van 'n vrugbare plattelandse streek en Aliwal-Noord spog met 2...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Aliwal-Noord, Oos-Kaap

Conville B&B is 'n geskiedkundige huis wat deur Sir Herbert Baker ontwerp is en in 1908 gebou is. Dit is 800 m vanaf die oewer van die Oranjerivier en net 3 km van Aliwal-Noord af, langs die N6-roete. Ons bied die i...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Aliwal-Noord, Oos-Kaap

Tania's Accommodation bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n rustige omgewing wat geleë is aan die noord-oostelike randjie van Arbor View in Aliwal-Noord naby die Oranjerivier. Akkommodasie bestaan uit 2 self...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za