Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Ruimsig besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Ruimsig.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ruimsig akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Ruimsig Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Ruimsig Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Ruimsig

Vanaf
R760
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Wes-Rand, Krugersdorp

Bergvallei Estates is net buite Muldersdrift naby Krugersdorp in Gauteng geleë. Ons bied gehalte-akkommodasie vir trougaste en korporatiewe funksies en kan voorsiening maak vir groot groepe of individue. Ons is nab...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Roodekrans, Krugersdorp

Naaldekoker is in Roodekrans geleë en bied gehalteverblyf vir 'n klein gesin, sakereisiger of oornaggaste. Dit is lekker naby talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede geleë. Die woonstel is op ...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sonnedal, Johannesburg

Golden Candle Guest House is in die stil en veilige voorstad Honeydew in Roodepoort geleë. Dit is op die grens van Randburg, wes van Johannesburg. Die B&B beskik oor 5 eenhede en 3 selfsorg-eenhede. Daar is gesins...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Roodepoort, Heldekruin

White Aloe Guesthouse is in 'n stil woonbuurt in die Helderkruin-gemeenskap in Roodepoort geleë. Dit is naby aan die Kloofendal Natuurreservaat en lekker naby winkelsentrums, besighede en restaurante geleë. Die ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Honeydew Manor, Sonnedal

Savannah Lodge Honeydew bied bekoorlike selfsorgwoonstelle en is geleë in die stil voorstad Honeydew Manor in Johannesburg. Dis perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe. Verblyf ...

Vanaf
R1 120
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Roodepoort, Harveston

128 Savannah Lodge is ’n selfsorg-ateljeewoonstel in ’n sekuriteitskompleks in Roodepoort. Dié woonstel is ideaal naby die snelweë en winkelsentrums in die area geleë. 128 Savannah Lodge is volledig gemeubi...

Vanaf
R1 120
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Roodepoort, Harveston

JoziStay - 113 Savannah Lodge is ’n selfsorg-ateljeewoonstel in ’n sekuriteitskompleks geleë in Honeydew Manor, Roodepoort. Die woonstel is ideaal naby die snelweë en winkelsentrums in die area geleë. 113 S...

Vanaf
R1 120
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Honeydew Manor, Harveston

JoziStay - 58 Savannah Lodge Apartment is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Honeydew Manor, Roodepoort. Die kompleks is naby al die hoofpaaie en inkopiesentrums. Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
B&B in Roodekrans, Johannesburg

Cliffview bied private en suite akkommodasie met 'n pragtige uitsig, toesluit-motorhuis en watertandlekker ontbyt. Ons is aan die Wes rand in Roodekrans, Johannesburg, geleë. Hierdie is 'n veilige, rustige en prent...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Little Falls, Johannesburg

Loeries Nest B&B Guesthouse is in 'n veilige, pragtige en aanloklike voorstad in die noordweste van Johannesburg. Ons bied 'n bekoorlike en huislike atmosfeer met maklike toegang tot die Clearwater Mall, Silverstar ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]