Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (9)
B&Bs (1)
Wildsplase (1)
Hotelle (1)
Selfsorg-eenhede (6)

Resensies van Ruiterbos

4 / 5  
volgens 10 resensies
Lees regte resensies van Ruiterbos van 10 geverifieerde gaste.
Indien jy Ruiterbos besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Ruiterbos.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ruiterbos akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Ruiterbos Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Ruiterbos Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Ruiterbos

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Tuinroete, Wes-Kaap

The Village @ Botlierskop is 'n gesinsvriendelike lodge met 'n pragtige uitsig op die majestueuse Outeniekwaberge. Die lodge is op die Kleinvlei-plaas geleë, wat nou deel is van die skilderagtige Botlierskop Wildre...

Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 2)
Wildsplaas in Tuinroete, Wes-Kaap

Hartenbos Private Game Lodge bied selfsorgverblyf op 'n privaat wildplaas sowat 15 km vanaf Hartenbos se middedorp. Die lodge is die ideale basis om hierdie deel van die Tuinroete te verken. Verblyf by Hartenbos P...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Tuinroete, Wes-Kaap

Montrose Cottage is 'n ou rietdak-kothuis op die plaas Montrose, sowat 10 km vanaf Hartenbos op 'n teerpad (R328) in die rigting van Oudtshoorn, net 6 minute se ry van die strand, en by die poort van die Tuinroete s...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
B&B in Tuinroete, Wes-Kaap

Cheetah Lodge is 'n bekoorlike familie-B&B wat op 'n kleinhoewe in Mosselbaai geleë is, 'n dorpie op Suid-Afrika se pragtige Tuinroete. Die perseel is 10 km vanaf Hartenbos, langs die R328 wat na Oudtshoorn lei, en...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Ruiterbos

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Lodge in Tuinroete, Wes-Kaap

Outeniquabosch Lodge is op 'n krans aan die oewer van die Brandwagrivier in Brandwacht, Hartenbos geleë. Hierdie unieke lodge bied die rustigheid wat 'n mens verlang tydens 'n wegbreek of vakansie en daar is ook 'n...

Weeksdag-
aanbod!
VanafR800
R533
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Tuinroete, Wes-Kaap

Hakuna Matata Boutique Game Farm is 'n werkende plaas sowat 10 km noordwes can Groot Brakrivier in die Wes-Kaap. Hierdie dorp is halfpad tussen George en Mosselbaai langs die N2 geleë. Hiér kan gaste met natuurge...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Tentekamp in Tuinroete, Wes-Kaap

TussenBergenSee is 'n tentkampplek net 'n paar kilometer vanaf die pragtige dorpie Groot-Brakriver. Dis die ideale plek vir 'n naweekwegbreek en dis naby verskeie doendinge en besienswaardighede. Die tentkampplek ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R980
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Hartenbos, Tuinroete

Daheim is 'n gerieflike selfsorgwoonstel vir tot 3 gaste op die Monte Christo Eko-landgoed in Hartenbos. Die woonstel is onder die hoofhuis en het 'n privaat ingang. Dit word via trappe bereik van die parkeerarea ...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tuinroete, Wes-Kaap

Botlierskop Self-catering Bush Villas bied luukse selfsorgverblyf in die hartjie van die Tuinroete, tussen Mosselbaai en George. Die villas is aan die noordelike kant van die Botlierskop Privaat Wildreservaat geleë...

Vanaf
R4 680
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hartenbos, Tuinroete

6 Bluecrane is 'n selfsorghuis op 'n veilige, residensiële landgoed in Hartenbos. Die landgoed is 5 km van die strand en 12 km van Mosselbaai se middedorp af. Hierdie dubbelverdieping-vakansiehuis het slaapplek v...

Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Little Brak, Klein-Brakrivier

Riverside Holiday House 35643 is ’n selfsorghuis in Riverside in Klein-Brakrivier. Die rivieroewer is net 100 m van die huis af en is ideaal vir visvang, kanovaart of net ontspan langs die water en bietjie voëlky...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 700
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Hartenbos, Tuinroete

Peace Haven is op die veilige Monte Christo Eco-landgoed in Hartenbos, 'n kusdorpie tussen George en Mosselbaai, geleë. Dié huis het slaapplek vir 7 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 ensuite-badkamers, 'n gast...

Winter-
aanbod!
VanafR2 200
R1 886
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hartenbos, Tuinroete

Secretary Bird on the Hill is 'n pragtige vakansiehuis op 'n sekuriteitslandgoed in Hartenbos. Daar is verskeie Blouvlagstrande, strandfrontwaterparke, doendinge en geleenthede vir walvis-, dolfyn- en robkyk. Harten...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hartenbos, Tuinroete

26 Fish Eagle bied selfsorgverblyf in ’n pragtige vakansiehuis in Monte Christo Ekolandgoed, Hartenbos. Hartenbos is die perfekte somervakansiebestemming met verskeie Blouvlagstrande, ’n waterpark by die strand,...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Klein-Karoo, Tuinroete

Dalvida Farmstay is tussen Mosselbaai en Outdshoorn in die Moerasriviervallei geleë. Dis die perfekte wegbreek vir natuurliefhebbers wat 'n bietjie wil ontspan. Die verblyf bestaan uit 2 selfsorg-woonstelle wat v...

Bladsy:
1
2
3
4
Bladsy 2 - Wys 16 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za