Resensies van Ruiterbos

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Ruiterbos bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.09 uit 5 gekry volgens 11 resensies.
Pat V. - 3rd June 2021
staying in Ruiterbos
Very beautiful and peaceful, safe location with friendly residents.
Francois En Sanet E. - 26th October 2020
staying in Ruiterbos
Pragtige omgewing.
Karen L. - 22nd September 2020
staying in Ruiterbos
Dis redelik afgeleë en mag nie vir elke toeris aanvaarbaar wees nie. Maar as mens wil wegkom van die geraas en malligheid, dan is hierdie die perfekte plekkie.
. - 8th January 2020
staying in Ruiterbos
Thanks.
. - 1st January 2020
staying in Ruiterbos
'n Plek om na terug te gaan!!
. - 17th September 2019
staying in Ruiterbos
Natuurlik mooi.
. - 24th September 2018
staying in Ruiterbos
Pragtige omgewing.
. - 1st April 2018
staying in Ruiterbos
Buiten 'n paar goeie padstalletjies met die gewone is daar nie veel.
. - 13th March 2017
staying in Ruiterbos
Gaan doen al die "back roads" in die omgewing. Ook die ou Montagu-pas. Pragtig.
. - 1st April 2016
staying in Ruiterbos
Lekker wyn en kaas en plaaslewe wat baie goed is vir die hart.
. - 5th October 2015
staying in Ruiterbos
Vir ons was dit 'n ideale wegbreek van die gewoel van die stad. Ons het oornag terwyl ons die passe van die Langeberge verken het.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]