Resensies van Rust De Winter

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Rust De Winter bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.25 uit 5 gekry volgens 4 resensies.
Lara S. - 27th May 2019
staying in Rust De Winter
Naby Pretoria - maklike naweekbestemming.
Thea L. - 15th March 2019
staying in Rust De Winter
Was daar vir 'n sport geleentheid by Camp Discovery, daar is baie gastehuise om van te kies en te keur.
Andrew E. - 25th September 2018
staying in Rust De Winter
Vyfster vir die natuurliefhebber.
Natasha V. - 1st April 2016
staying in Rust De Winter
Baie om te doen in Rust De Winter. Ons het die Mystic Monkeys and Feathers Wildlife Park asook die dam besoek

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za