Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Ruwari besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Ruwari.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ruwari akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Ruwari Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Ruwari Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Akkommodasie binne 10 km vanaf Ruwari

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R695
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Brackenfell, Wes-Kaap

Tafelsig Selfsorg is in Proteahoogte in Brackenfell geleë en bied oornagverblyf met 'n uitsig op die pragtige Tafelberg. Die eenheid is naby restaurante, supermarkte, 'n gholfbaan, hoofpaaie en Cape Gate MediClinic...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Brackenfell, Wes-Kaap

Cozy Townhouse bied gemaklike gastehuisverblyf in 'n meenthuis wat met die eienaar gedeel word. Dié meenthuis is in Protea Millennium Park in Protea Village, 2,1 km van Brackenfell af. Verblyf word in 2 en suite-g...

Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Brackenfell, Wes-Kaap

Helderzicht bied gerieflike selfsorgverblyf in die Protea Heights-woonbuurt in Brackenfell. Dié area bied gerieflike toegang tot die Tygervallei-winkelsentrum, Durbanville Wynroete en die N1, N2 en R300. Verblyf w...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Brackenfell, Wes-Kaap

Protea Retreat is 'n selfsorgwoonstel wat op die eienaar se perseel in Brackenfell, Kaapstad geleë is. Dit is ideaal vir 'n paartjie of individu wat opsoek is na 'n gerieflike wegbreek en dié plekkie is ook lekker...

Voorkeurvennoot
SPAAR 30%
VanafR800
R560
per nag, vir 2 mense
B&B in Brackenfell, Wes-Kaap

Shirley's Place is in Brackenfell en bied 'n verwelkomende atmosfeer met 'n pragtige uitsig op die berg. Hierdie B&B bied 6 gastekamers. Die 3 En Suite-Kamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
B&B in Brackenfell, Wes-Kaap

Amru Guesthouse bied gerieflike verblyf in 'n smaakvol versierde gastekamer in Proteahoogte in Brackenfell. Die gastekamer het 'n aparte ingang en dis op dieselfde erf as die eienaars se huis. Die gastekamer bied ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Brackenfell, Wes-Kaap

Brackenfell Accommodation is sentraal geleë in 'n stil, rustige en veilige buurt in Brackenfell in Kaapstad. Daar is slaapplek vir 4 gaste in slegs 2 slaapkamers. Die eenheid het 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens, 'n b...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Brackenfell, Wes-Kaap

Northern Vine Guesthouse bied B&B-verblyf in Brackenfell en is ideaal vir sake- of vakansiereisigers. Die gastehuis is gerieflik naby verskeie winkelsentrums, restaurante en hospitale. Verblyf word gebied in 'n keu...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Brackenfell, Wes-Kaap

Azura Sleep bied 2 bekostigbare selfsorgwoonstelle in Brackenfell, Kaapstad. Dié woonstelle is ideaal vir sake- en vakansiereisigers. Elke woonstel het 'n privaat ingang, 'n TV met DStv, gratis WiFi en lugversorgi...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Brackenfell Suid, Wes-Kaap

Vinkenberg Self-Catering Unit is 'n gerieflike woonstel met slaapplek vir 2 gaste in Brackenfell, en is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers. Die eenheid het 'n slaapkamer met lugversorging, 'n koningingroot...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za