Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (39)
B&Bs (4)
Wildsplase (6)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (25)

Resensies van Sabie

4.5 / 5  
volgens 418 resensies
Lees regte resensies van Sabie van 418 geverifieerde gaste.
Indien jy Sabie besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Sabie.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sabie akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sabie Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Sabie Akkommodasie

41 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sabie

Yorkdale Cabin is ’n bekoorlike en knus Switserse-styl houthuisie in die klein plattelandse dorpie Sabie, Mpumalanga in die majestueuse Drakensberge. Die houthuisie bied ’n lieflike uitsig oor die woud en op Sab...

Voorkeurvennoot
10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 100
R990
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Sabie

Hettie se Plekkie is 'n selfsorgwoonstel in die dorpie Sabie in Mpumalanga. Sabie is bekend vir pragtige landskappe en watervalle, en is net 64 km wes van die immergewilde Krugerwildtuin. Die woonstel het 'n priva...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R810
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sabie

Sabie Star bied bekoorlike selfsorg- of B&B-verblyf in 'n versteekte vallei op die oewer van 'n bergstroompie wat deur woude omring word. Dit is slegs 3 km van Sabie af, in die hartjie van Mpumalanga se waterval-won...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sabie

Bananien Lodge bied selfsorgverblyf naby Sabie, en is net 7 km van die dorp af. Die verblyf is sentraal tot die Panorama-roete vir Afrika-safari's in die Krugerwildtuin en moet beslis gaste se eerste stop wees as hu...

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
B&B in Sabie

The Woodsman B&B bied B&B en selfsorg in Sabie. Dis die ideale basis vanwaar gaste die dorp en Krugerwildtuin kan verken. Verblyf word in 12 gastekamers en 7 selfsorg-eenhede gebied. Elke kamer het 'n koningingroot...

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sabie

Sabie Self-Catering Apartments is langs die Sabie-vallei in die pragtige dorpie Sabie, Mpumalanga geleë. Van hier is dit ideaal om die Panorama-roete te verken en die eenhede is slegs 59 km van die wêreldbekende K...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sabie

Bergsig Sabie Self-Catering is in Sabie geleë en bied gerieflike verblyf wat ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers of 'n oornagstop is. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. ...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sabie

BietjieSlaap is in Sabie, in die Panorama Laeveld-omgewing en bied sakpas-verblyf aan natuurliefhebbers, fietsry-entoesiaste, avontuurlustiges, vriende en familie. Die huis dateer uit die 1920's in die oudste woonbu...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sabie

Dublin Guest House is ideaal in die hartjie van die Afrika-laeveld. Die gastehuis is naby al die beeste besienswaardighede in die area, maar bied ook rus en vrede na 'n dag van verkenning. Dublin Guest House spog m...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sabie

Big 5 Guesthouse and Executive Tours bied gastekamers in Sabie. Dis perfek vir gaste wat op soek is na oornagverblyf om die omliggende besienswaardighede te besoek. Dié gastehuis het 5 slaapkamers wat elkeen oor '...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Sabie akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kruger Na Canyons blad indien jy na meer Kruger Na Canyons akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za