Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (37)
B&Bs (3)
Lodges (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (9)
Selfsorg-eenhede (23)

Resensies van Saldanha

4.1 / 5  
volgens 31 resensies
Lees regte resensies van Saldanha van 31 geverifieerde gaste.
Indien jy Saldanha besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Saldanha.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Saldanha akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Saldanha Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Saldanha Akkommodasie

36 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
15% af Winteraanbod!
VanafR950
R808
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Blouwaterbaai, Saldanha

Kyki-C is 'n vakansie-eenheid op die boonste verdieping van 'n privaatwoning. Die eenheid het 'n privaat ingang en eie trappe wat daarna lei, en daar is onderdakparkeerplek beskikbaar. Daar is 2 slaapkamers en 1 ...

Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Saldanha

Albatross Nest bied puik verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers in Saldanha aan die Weskus. Dit is lekker naby die strand, winkels, restaurante, en talle doendinge en besienswaardighede. Albatross Nest het 5...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Saldanha

Uitsig Selfsorg bied sakpas-selfsorgverblyf in die Weskusdorpie Saldanha. Dié verblyf bied slaapplek aan 2 gaste en bestaan uit ’n eenslaapkamer-eenheid. Die slaapkamer beskik oor ’n dubbelbed en die aparte ba...

10% af Langtermyn-
verblyf!
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Saldanha

12 on Beach is reg teen die strand in die pragtige Saldanha geleë. Verblyf word aangebied in 9 en suite-kamers met gerieflike toegang tot die gemeenskaplike areas wat strand- en see-uitsigte bied. Daar is 'n tafel...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Saldanha

Nel's Nest is in die lieflike kusdorpie Saldanhabaai sowat 105 km noordwes van Kaapstad geleë. Dié dorpie is gewild vir sy watersport, strande en ander historiese besienswaardighede. Verblyf word in 2 eenhede geb...

Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Blouwaterbaai, Saldanha

Eagles Rest in Blouwaterbaai, Saldanha bied selfsorg- of B&B-akkommodasie in 'n rustige omgewing. Die gastehuis is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na 'n luukse wegbreekplek by die see. Di...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Saldanha

Sea Haven is 'n selfsorghuis wat in Saldanha geleë is. Dié vakansiehuis is naby die strand en 'n paar winkels. Die grasdakhuis het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die twe...

Vanaf
R300
per nag, vir 1
Selfsorg in Saldanha

Skulpdraai verwelkom jou by hulle vakansie-verblyf by die see met wonderskone uitsigte oor die baai. Die Suid-Atlantiese Oseaan is maar net 50 m van jou voorstoep af en hier kan jy ontwaak met die geluid van brander...

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Blouwaterbaai, Saldanha

Welkom by Stone-Castle, Saldanha. Gastehuis op die strand. 'n Majestueuse konstruksie van sand en pleister, in die styl van middeleeuse kastele van mites en fantasie. Met 3 verdiepings en reg op die strand gebou de...

Vanaf
R580
per nag (plek vir 2)
Hotel in Saldanhabaai Munisipaliteit, Saldanha

Hoedjiesbaai Hotel is gedeeltelik oor die water van Saldanhabaai gebou en bied 'n pragtige uitsig oor Langebaan Lagoon en die omliggende area. Die drieverdiepinghotel bied enkel- en dubbelkamers met en suite-badkam...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...