Indien jy Saldanha besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Saldanha.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Saldanha Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Saldanha accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Saldanha akkommodasie
Bladsy 11 - 37 lekke plekke om te bly
Stoepie bied selfsorgverblyf en is in Jacobsbaai op die Weskus. Die eiendom bied pragtige uitsigte oor die strandme...
Soutbos is by die waterfront van Weskusplek in Jacobsbaai geleë en spog met 'n wonderlike see-uitsig en ontspannend...
Sandkorrel is op die waterfront van Weskusplek, Jacobsbaai en is omring deur die see aan 3 kante. Die eenheid kan a...
Speelhuis is in Paradise Beach, Langebaan, geleë. Langebaan is 'n klein strandmeerdorpie aan die Kaapse Weskus. Dit...
Paradeisos is 'n selfsorg-vakansiehuis in Langebaan, 'n klein strandmeer-dorpie aan die Weskus. Dis net 'n uur se r...
Apartment - 58B Odysseus is 'n selfsorgwoonstel in Paradise Beach in Langebaan. Dit is aan die einde van die pad in...
Slice of Paradise is 'n woonstel vir 2 wat reg teen die strand in Langebaan geleë is. Dié oopplan-woonstel beskik ...
On the Beach 1 is 'n selfsorgwoonstel teen die kus in die buurt, Paradise Beach, in Club Mykonos en bied 'n lieflik...
Paradys bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf in 'n bekoorlike vakansiehuis op 'n versteekte strand in Langebaan....
7-on-Zeus is in die tweede ry van die strand af in Paradise Beach in Langebaan geleë. Dit spog met panoramiese uits...