Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (38)
B&Bs (2)
Wildsplase (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (10)
Selfsorg-eenhede (24)

Resensies van Saldanha

4.2 / 5  
volgens 62 resensies
Lees regte resensies van Saldanha van 62 geverifieerde gaste.
Indien jy Saldanha besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Saldanha.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Saldanha akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Saldanha Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Saldanha Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R695
per nag (plek vir 2)
B&B in Saldanha

Skipskop Self-Catering is in Saldanhabaai, 1 en 'n half ure van Kaapstad af geleë. Verblyf word aangebied in 6 gemeubileerde eenhede, 6 kamers met ’n uitsigte oor die baai, internet, ’n braai-area vir tot 35 me...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 8 mense
Gastehuis in Parkersdorp, Saldanha

High Tide Accommodations skuil in die vissersdorpie Saldanha aan die Weskus. Die huis is ideaal vir groot gesinne of groepe en is lekker naby al die geriewe. High Tide Accommodations is ook stapafstand van die see ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Saldanha

La Capitaine is sentraal geleë in Saldanabaai, naby alle geriewe. Ons stylvolle, gesofistikeerde verblyf is ook in die hartjie van die Kaap se Weskusstreek, naby Langebaan, Vredenburg en St. Helenabaai. Verblyf w...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Saldanha

Charming 3 Bedroom House is in die bekende vissersdorpie Saladanha aan die Weskus. Ideale selfsorgveblyf vir gesinswegbreke. Hierdie lieflike huis bestaan uit 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n oopplan-leefarea en 'n ...

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Blouwaterbaai, Saldanha

Ons Familie Strandhuis is in die kusdorpie Saldanha langs die Weskus geleë. Dié dubbelverdiepinghuis het 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n leefarea, kroeg, kombuis en dubbelmotorhuis. Die hoofslaapkamer is op die on...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Saldanha

Saldanha Bay Lodge is sentraal geleë en stapafstand vanaf die strand, dorp, restaurante en kroeg. Die tuin het braaigeriewe, 'n swembad en veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek. Dié lodge bied 'n versk...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Saldanha

Saldanha Heights Guesthouse is in Hoogland geleë in die hartjie van die Weskus. Dit is omtrent 100 km van Kaapstad af. Die gastehuis bestaan uit die hoofeenheid waar 8 mense kan slaap en 'n tweede eenheid (Adam en ...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Blouwaterbaai, Saldanha

St Claire's Self-catering Cottages is net ’n klipgooi van een van die stilste en mees misdaadvrye strande aan die Weskus wat dit ideaal maak vir gesinne en groepe wat die omgewing besoek, of hulle nou vir besighei...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Saldanha

Vanaf
R1 540
per nag (plek vir 5)
Lodge in Blouwaterbaai, Saldanhabaai Munisipaliteit

Die Blue Bay Lodge met sy elegante gewels, lê slegs 'n paar meter bo die wyduitgestrekte strande van Saldanhabaai, 'n rustige vissersdorpie aan die Weskus van Suid-Afrika, 120 km noord van Kaapstad. Die lodge, wat ...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Jacobsbaai, Weskus

Roos Maryn bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamer-eenheid in die pragtige Weskusdorpie, Jacobsbaai, stapafstand van die strand. Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkam...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za