Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Blouwaterbaai (9)
Parkersdorp (1)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (40)
B&Bs (1)
Wildsplase (3)
Hotelle (2)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (27)

Resensies van Saldanha

4.3 / 5  
volgens 129 resensies
Lees regte resensies van Saldanha van 129 geverifieerde gaste.
Indien jy Saldanha besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Saldanha.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Saldanha akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Saldanha Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Saldanha Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Saldanha

Vanaf
R4 000
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Jacobsbaai, Saldanhabaai Munisipaliteit

Kwaaibaai View is 'n moderne, opgeknapte, ruim vakansiehuis met stylvolle dekor en 'n pragtige uitsig oor Kwaaibaai en Jacobsbaai. Dié huis beskik oor 4 slaapkamers, waarvan 2 en suite-kamers is en het slaapplek v...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Jacobsbaai, Saldanhabaai Munisipaliteit

Palmboom bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde tweeslaapkamerwoonstel in Jacobsbaai. Die woonstel is op die eerste verdieping op 'n woonerf geleë waar die eienaar ook woon en word met 'n trap...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Jacobsbaai, Saldanhabaai Munisipaliteit

Weskushuis is in die Weskus-dorpie Jacobsbaai geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n gesin wat op soek is na 'n stil en rustige wegbreek in 'n stil vissersdorpie. Dié selfsorgwoonstelle is volledig toegerus met al...

Vanaf
R995
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Jacobsbaai, Saldanhabaai Munisipaliteit

Baviana Beach Lodge is 'n eksklusiewe wegbreekplek wat oor die seegroen waters van Jacobsbaai uitkyk. Die lodge is in die hartjie van die baai geleë en bied 'n kombinasie van selfsorg- en gastehuis-akkommodasie. Me...

Vanaf
R2 950
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Jacobsbaai, Saldanhabaai Munisipaliteit

Jacobsbaai Self-catering is 'n lieflike, ruim selfsorgvakansiehuis wat ideaal geleë is, net 200 m van die strand af, in die karaktervolle dorpie, Jacobsbaai, in die Weskus. Die huis is 'n gerieflike 10 minute se ry...

Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Jacobsbaai, Saldanhabaai Munisipaliteit

By die C is 'n afgewitte huis met klip-afwerking wat in Jacobsbaai geleë is. Dié Weskusdorpie met sy rotsagtige kuslyn en sandstrande is ideaal vir 'n rustige wegbreek. Dié huis het slaapplek vir 6 gaste in 3 sl...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Jacobsbaai, Saldanhabaai Munisipaliteit

Klokkiebosch is in die rustige Jacobsbaai geleë, aan die oewers van Smalbaai 'n uur se ry van Kaapstad af. Die gastehuis skakel in by die Jacobsbaai-boustyl en is luuks gedekoreer om gaste welkom, bederf en ontspan...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
B&B in Jacobsbaai, Saldanhabaai Munisipaliteit

De Loft is 'n oopplan-soldereenheid wat deel is van die eienaar se huis, maar tog privaatheid en 'n aparte ingang bied. Dié eenheid bied gerieflike oornagverblyf en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n...

Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Jacobsbaai, Saldanhabaai Munisipaliteit

Lavender is in Jacobsbaai in die Wes-Kaap geleë en dié area is bekend vir sy landskaproetes, voetslaanroetes, strande en ikoniese besienswaardighede soos Bird Island Natuurreservaat en Cape Columbine Natuurreserva...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Jacobsbaai, Saldanhabaai Munisipaliteit

Hallo Jacobsbaai is 'n semi-losstaande selfsorgkothuis teen die see in die dorpie Jacobsbaai. Die eiendom is op die rotsagtige kuslyn wat grens aan die groenstrook en is ongeveer 50 m van 'n klein sandstrand af. Di...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]