Indien jy Saldanha besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Saldanha.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Saldanha Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Saldanha accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Saldanha akkommodasie
Bladsy 9 - 35 lekke plekke om te bly
Seeperdjie is in Jacobsbaai en is ideaal vir gaste wat op soek is na oornagverblyf aan die Weskus. Die kamer bied ...
Lavender @ C is die ideale selfsorg-wegbreekplek in die prentjiemooi Jacobsbaai aan die Weskus, stapafstand van die...
Jacobsbaai bied 'n rits aktiwiteite soos bootry, visvang, duik, walviskyk, staproetes en voëlkyk. Tussen Julie en S...
Jacobsbaai Serenity is 'n selfsorgvakansiehuis wat in die skilderagtige kusdorpie Jacobsbaai geleë is en is ideaal ...
Togryersvlei Wedding Venue and Guest House is 'n luukse selfsorg-gastehuis wat 3,5 km buite Jacobsbaai geleë is. Di...
Seagull's Nest is 'n gerieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige area in Jacobsbaai, naby die strand. Die woonstel...
SeaHouse is in die skilderagtige kusdorpie Jacobsbaai aan die Weskus geleë en bied pragtige selfsorgverblyf met 'n ...
Sea La Vie is aan die rand van Bamboesbaai in Jacobsbaai in die Wes-Kaap. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na...
Bokkomdraai is in Jacobsbaai geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby winkels, re...
Whimseagull is 'n selfsorghuis in die Weskusdorpie Jacobsbaai. Dié dorpie is veral bekend vir sy seekos en lentesei...