Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Salt River besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Salt River.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Salt River akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Salt River Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Salt River Akkommodasie

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 299
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Salt River

Durham Square 602 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n moderne tweeslaapkamerwoonstel naby die welbekende Old Biscuit Mill in Woodstock. Die woonstelkompleks is stapafstand vanaf Devil’s Peak-brouery en is sowat ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Salt River

Swift Contemporary Studio Apartment is in Soutrivier, een van die Moederstad se opkomende buurte met interessante winkels, besighede en restaurante geleë. Hierdie selfsorgwoonstel is net 5 km van Kaapstad se stadsk...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Salt River

Swift Studios Self-Catering Studio Apartments bied gerieflike akkommodasie in solderwoonstelle met 'n Skandinawiese styl in Soutrivier, net 5 km van Kaapstad se middestad en 16 km van Kaapstad Internasionale Lughawe...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Salt River

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Woodstock, Wes-Kaap

Central Studio Apartment is in Woodstock geleë, 'n lewendige en veelbelowende voorstad. Dit is gewild vir sy verskeie modieuse restaurante, koffiewinkels en kroeë. Dit is ook die tuiste van die meeste van Kaapstad...

Vanaf
R445
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kaapstad, Wes-Kaap

Wish U Were Here is 'n eksentrieke lodge in 'n geskiedkundige gebou wat net buite die stadskern, naby die Old Biscuit Mill in Woodstock, geleë is. Ons bied verblyf vir verskeie reisigers in verskeie kamer-tipes....

Vanaf
R1 864
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Observatory, Wes-Kaap

Wessels House Observatory is 'n helder, lugtige selfsorghuis wat ideaal is vir gesinne en groter groepe. Hierdie huis is net 'n entjie van Observatory met sy byderwetse en bedrywige atmosfeer af. Die huis is onlangs...

Vanaf
R460
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Observatory, Wes-Kaap

Green Elephant Backpackers is net om die draai van die Groote Schuur Hospitaal geleë en is sedert 1994 al aan die gang. Dit is in die hartjie van die lewendige studente-area van Observatory, waar jongmense uit elke...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Woodstock, Wes-Kaap

Woodstock Cottage is 'n selfsorgeenheid in Woodstock, een van die oudste voorstede in Kaapstad en ook een van die mees byderwetse voorstede. 'n Ongelooflike mengsel van diversiteit en kulture smelt saam en maak van ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Woodstock, Wes-Kaap

Angel Cottage is in die voorstad Upper Woodstock in die outentieke Kaapstad geleë en bied 'n bekoorlike basis vanwaar Kaapstad met jou motor of openbare vervoer verken kan word. Dit is net 'n entjie se ry vanaf die...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Woodstock, Wes-Kaap

Skye Cottage is in die outentieke voorstad Upper Woodstock in Kaapstad geleë en bied gaste 'n bekoorlike basis vanwaar Kaapstad met jou motor of publieke vervoer verken kan word. Dit is ook net 'n entjie se ry na d...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Salt River akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...