Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy Salt River besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Salt River.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Salt River akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Salt River Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Salt River Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Salt River

Vanaf
R1 179
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Observatory, Wes-Kaap

The Paragon 317 is 'n selfsorgwoonstel in Observatory se luukse Paragon woonstelblok gerieflik naby 'n verskeidenheid besienswaardighede in die mooie Moederstad. Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oo...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in University Estate, Wes-Kaap

6 Rhodes Avenue is 'n elegante, kunstige selfsorghuis in die Universiteitsoord. Die kenmerkende blou heining omraam die pragtige, welige tuin. Daar is 'n ook 'n stoep, en die huis bied toegang tot 'n privaat binneho...

Vanaf
R440
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Observatory, Wes-Kaap

Bohemian Lofts Backpackers is in die hartjie van die kunsryke woonbuurt, Observatory, in Kaapstad geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na ontspanne, maar gerieflike verblyf met genoeg naglewe in die omtrek...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Walmer Estate, Wes-Kaap

Hier by Rachel sal jy so tuis voel soos by jou eie huis. Dié ruim gastehuis bied B&B- en selfsorgverblyf. Die kamers is koel in die somer en lekker knus en warm in die winter, elkeen met 'n TV en waaier. 'n Volledi...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Observatory, Wes-Kaap

33 South Backpackers is geleë in die hartjie van Observatory, 'n lewendige, eklektiese studentebuurt. Elke kamer is versier volgens een van Kaapstad se bekende woonbuurte, gaste hoef nie ver te gaan om soos 'n ware...

Vanaf
R2 250
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Observatory, Wes-Kaap

25 Ash is 'n semi-losstaande selfsorghuis in 'n stil straat in Observatory naby verskeie kroeë, restaurante, kuns, klerewinkels en kruidenierswinkels. Die huis is ideaal vir kort- of langtermynverblyf en openbare v...

Vanaf
R1 590
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Walmer Estate, Wes-Kaap

Star Holiday Apartments bied verblyf in Kaapstad en is versier met stedelike panache van die beste gehalte. Hierdie luukse drieverdierping-woonstelblok bied verblyf met 'n villa-styl. Daar is 7 eenhede en die 2- e...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Woodstock, Wes-Kaap

Steyning Villa Guest Suite is 'n gaste-suite met sy eie ingang op die eienaar se perseel in Woodstock en is sentraal geleë. Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n ooppla...

Vanaf
R925
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Observatory, Wes-Kaap

Cottage Pi is in 'n stil tuin in die hartjie van Observatory geleë. Dit bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n rustige huis. Die slaapkamers front na die tuin en lei na die binnehof. Die huis het 2 slaapkamers waa...

15% af Aanbod!
VanafR1 160
R986
per nag, vir 2 mense
B&B in Mowbray, Wes-Kaap

At Villa Garda B&B is 'n tuiste, nie net 'n huis nie, met uitstaande B&B-geriewe waar ons altyd die ekstra myl loop om te verseker ons gaste kry gehalte-diens. Hetsy jy nou tuisgaan in een van die 5 ruim en suite-ka...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Salt River akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za