Indien jy Salt Rock besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Salt Rock.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Salt Rock Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Salt Rock accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Salt Rock akkommodasie
Bladsy 9 - 67 lekke plekke om te bly
Simbithi Luxury Home is 'n pragtige oopplan-huis op die veilige Simbithi Eco Estate se Simbithi Gholfbaan in Ballit...
San Maarten 12 is 'n selfsorg-dubbelverdiepingvakansiehuis in 'n veilige kompleks in Sheffield Beach. Dié huis bi...
Villa Royale 402 is 'n drieslaapkamer-selfsorgvakansiewoonstel op 'n krans in Sheffield-strand, KwaZulu-Natal, gele...
Villa Royale 1011 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die veilige Sheffield Beach-kompleks. Die kompleks is naby die...
804 Villa Royale is 'n luukse selfsorgwoonstel in die veilige Villa Royale-kompleks in Sheffield Beach. Die woonste...
Villa Royale 703 bied selfsorgverblyf in 'n vakansiewoonstel met 3 slaapkamers wat in Sheffield Beach, KwaZulu-Nata...
On The Rocks is 'n smaakvol gemeubileerde selfsorgwoonstel in Sheffield Beach, Ballito. Die eiendom is op die rotse...
Villa Royale 203 front na die see en is 'n vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in Sheffield Beach. Villa Royale...
Villa Royale 502 is 'n seefront-vakansiewoonstel in 'n residensiële seefrontkompleks in Sheffieldstrand naby Ballit...
59 on Gail is in die prentjiemooi Sheffield Beach, net 6 km buite die woelige kusdorp Ballito. 59 on Gail is 'n rui...