Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy San Michel besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in San Michel.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van San Michel akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as San Michel Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

San Michel Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf San Michel

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Noordhoek, Wes-Kaap

Goose Green Lodge is een van die oudste gaste-instansies in die rustige Noordhoekvallei. Die uitsigte op die berge is asemrowend en dit is naby een van die pragtigste strande in Suid-Afrika. Elke semi-selfsorgkame...

Vanaf
R899
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Noordhoek, Wes-Kaap

African Queen Guest House is in Noordhoek, een van die mooiste voorstede van Kaapstad, geleë. Dis aan die voet van Chapman’s Peak, wat een van die mees skilderagtige kuspaaie in die wêreld is. Verblyf word in 8...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Noordhoek, Wes-Kaap

Heron Chase bied selfsorgverblyf op 'n perdewedren-perseel wat 1 ha groot is en in Noordhoek geleë is. Hiér is pragtige uitsigte op die berge en oor die see en vleiland. Al is dit naby Kaapstad het Noordhoek 'n pl...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Noordhoek, Wes-Kaap

Epic Guest House is geleë in die rustieke Noordhoek, met heerlike dorpsatmosfeer aan die voet van die bekende Chapman's Peak en is die mees skilderagtigste kusroete langs die bekende Kaappunt-roete in Kaapstad. Vo...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Noordhoek, Wes-Kaap

Sunset Splendour Guesthouse is in die pragtige, lowerryke Noordhoek-omgewing in Kaapstad geleë en bied 4-ster boetiekverblyf in luukse kamers met badkamers, ruim sitareas, eetareas en volledig toegeruste kombuisies...

Vanaf
R7 255
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Noordhoek, Wes-Kaap

Green Meadows Farmhouse bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n pragtig gemeubileerde, kontemporêre huis op 'n groot erf met lieflike uitsigte op die berge en oorgenoeg plek vir die kinders om rond te hardloop. Die h...

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Noordhoek, Wes-Kaap

Sea Cottage House is 'n smaakvolle vakansiehuis net buite Noordhoek met slaapplek vir 10 mense. Die huis bied 'n beeldskone uitsig oor die vleilande, die see van Noordhoek tot by Kommetjie en die ongelooflike natuur...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Noordhoek, Wes-Kaap

Horizon Cottages bied bekostigbare, volledig toegeruste selfsorg-gesinskothuise en romantiese ateljee-styl cabanas in die Noordhoek-vallei. Ons bied 'n rustige, plattelandse leefstyl met 'n kleurvolle dorpie-atmosfe...

Vanaf
R3 800
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Noordhoek, Wes-Kaap

Kinghorn's Garden is 'n eksklusiewe vakansiehuis met 2 slaapkamers in 'n landelike omgewing aan die voet van Chapman's Peak. Dit is stapafstand vanaf Noordhoek Farm Village met uitstekende restaurante. Die eiendom i...

Vanaf
R4 110
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Noordhoek, Wes-Kaap

'n Oulike klein grasdak-kothuis, net 5 minute se stap van Noordhoek se strand, sowel as die Red Herring-restaurant af. Die kothuis is klein en het 'n rustieke gevoel, maar dit is ook vol karakter en sjarme met 'n pr...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die San Michele akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za