Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy San Michel besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in San Michel.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van San Michel akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as San Michel Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

San Michel Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf San Michel

Vanaf
R1 299
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Noordhoek, Wes-Kaap

Noordhoek Beach Cottage is ’n oulike selfsorgkothuis tussen dennebome geleë, en slegs ’n kort entjie vanaf Noordhoek se strand, Monkey Valley en Red Herring restaurante. Word wakker met die getjirp van voëls e...

30% af Winteraanbod!
VanafR700
R490
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Noordhoek, Wes-Kaap

Oceangolf Guest House bied verblyf in gastekamers en selfsorgeenhede en is teen die hange van Chapman's Peak in Noordhoek geleë. Hierdie gastehuis bied lieflike uitsigte van die area, die Atlantiese Oseaan en Longb...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Noordhoek, Wes-Kaap

Nature’s Garden Cottage is in ’n pragtige, rustige tuin in Noordhoek geleë waar jy jou eie groente en vrugte kan kweek en deur die voëls se getjirp wakker gemaak word. Noordhoek is ’n baie eko-vriendelike vo...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kaapstad, Wes-Kaap

Courtyard Living bied selfsorgverblyf op die grondvloer van ons huis. Dit is 4 km van Vishoek se strand en 8 km van Noordhoek se strand af. Die verblyf spog met 1 dubbelbed in 'n knus slaapkamer en gaste het toega...

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Noordhoek, Wes-Kaap

Acacia House is 'n smaakvol versierde vakansiehuis in die prentjiemooi kusdorpie Noordhoek in Kaapstad. Die bekoorlike huis bied pragtige uitsigte op die berge en is ideaal geleë naby die strand, kroeë en restaura...

Vanaf
R620
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Noordhoek, Wes-Kaap

Bramley Accommodation is in Noordhoek teen die Atlantiese kus in Kaapstad geleë. Ons is gerieflik net 5 minute se stap van die strand af en 3 minute se stap van die bekende Red Herring Restaurant af. Die perseel is...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Noordhoek, Wes-Kaap

Swallow's Nest is 'n bekoorlike selfsorgtuinkothuis in Noordhoek agter die hoofhuis met sy eie, aparte ingang. Die kothuis het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek vir 2 gaste. Die slaaparea het 2 gemaklike enkelbed...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Kaapstad, Capri

Cape Valley Lodge is 'n gastehuis wat verblyf en etes óf selfsorg-verblyf bied en is in Capri, Kaapstad, geleë. Dis ideaal vir gaste wat op soek na gerieflike verblyf naby 'n verskeidenheid doendinge. Ons bied ve...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR6 050
R5 445
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Noordhoek, Wes-Kaap

Noordhoek Beach Villa bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike huis in Noordhoek en is sowat 750 m vanaf die strand geleë. Dié pragtige huis bied 'n oopplan-uitleg met 'n kombuis, eetarea en leefarea, asook ...

Vanaf
R250
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kaapstad, Vishoekvallei

Wingate Escape bied gerieflike verblyf op die eienaar se perseel. Gaste het eksklusiewe toegang tot die slaapkamers en badkamer in die anneks op die onderste verdieping. Die ingang word met die hoofhuis gedeel, maar...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die San Michele akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]