Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (47)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (43)

Resensies van Sand Bay

4.7 / 5  
volgens 16 resensies
Lees regte resensies van Sand Bay van 16 geverifieerde gaste.
Indien jy Sand Bay besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Sand Bay.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sand Bay akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sand Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Sand Bay Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Sand Bay

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Onrus, Wes-Kaap

Robin's Nest is teen die voet van die Onrusberge by die poort tot die Hemel-en-Aarde-vallei geleë. Dit is in die prentjiemooi, rustige en veilige privaat landgoed van Glen Fruin Meadows. Verblyf is beskikbaar in 4...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hermanus, Onrus

Daisy Cottage is in Hermanus geleë en het pragtige uitsigte op die berge. Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer en 'n volledige gesinsbadkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en baie natuurlike lig. Die bad...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R3 000
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Hermanus, Wes-Kaap

Swallow's Loft bied selfsorgverblyf in die Glen Fruin Privaatlandgoed aan die voet van die Hemel-en-Aarde-Vallei in die pragtige Hermanus. Dié ruim kothuis is in 'n mooi versorgde tuin met 'n rustige atmosfeer. Di...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hermanus, Wes-Kaap

Onrus Rivier Kothuis is geleë teen die Onrusrivier in die klein, eksklusiewe voorstad bekend as Bosplassie. Dit is ideaal geleë om die beste te bied aan gaste wat onderskeidelik privaatheid, rustigheid en die natu...

Vanaf
R4 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Onrus, Wes-Kaap

9 On John Annandale is in Onrus en bied gehalteverblyf aan tot 9 gaste. Dit is ideaal vir ’n familie of groep vriende. Die grasdakhuis wat oor meer as 1 verdieping strek beskik oor 4 slaapkamers, ’n kombuis en ...

15% af Aanbod!
VanafR750
R638
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Onrus, Wes-Kaap

Nerf - Af Cottage & Rooms bied verblyf in 'n moderne kothuis en 'n hoofhuis in Onrus, 'n kusdorpie in die prentjiemooi Overberg. Onrus is net 'n paar minute van Hermanus af tussen berge, riviere, strandmere en die t...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hermanus, Wes-Kaap

A Farmhouse is 'n selfsorgkothuis in die prentjiemooi Onrus in die buitewyke van Hermanus. Die kothuis is aan die eienaar se huis gekoppel, maar dit bied baie gerieflike en stil wegbreekplekkie met uitsigte oor die ...

Vanaf
R2 280
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Onrus, Wes-Kaap

Kennedy's Beach Villa is by die Onrusriviermonding geleë met ongelooflike uitsigte oor die natuurskoon wat enige oordeelkundige gas van 'n uitsonderlike, eksklusiewe en luukse ervaring verseker. Dit is 'n móét vi...

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Onrus, Wes-Kaap

Onrus Cottage bied gerieflike verblyf in 'n bekoorlike selfsorgkothuis in 'n stil straat in Onrusrivier. Onrus is sowat 15 minute se ry van die gewilde Hermanus af. Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer...

Vanaf
R4 800
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Onrus, Wes-Kaap

Nonsuch Cottage, wat 'n uitsig oor die strand bied en aan die Onrus-strandmeer grens, het sy naam gekry omdat daar "none such a place in the world" is. Die kothuis is al vir amper 100 jaar in die gasheer se familie....

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Welkom by die Sand Bay akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Hermanus blad indien jy na meer Hermanus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]