Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (55)
B&Bs (1)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (48)

Resensies van Sandbaai

4.5 / 5  
volgens 174 resensies
Lees regte resensies van Sandbaai van 174 geverifieerde gaste.
Indien jy Sandbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Sandbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sandbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sandbaai Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Sandbaai Akkommodasie

55 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
33% af Naweke!
VanafR1 070
R713
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sandbaai

Sandbaai Cottage is in 'n stil area in Hermanus geleë - 'n dorp aan die suidelike kus van die Wes-Kaap. Die dorp is welbekend vir walviskyk gedurende di suidelike winter- en lente-maande. Sandbaai Cottage is ideaal...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sandbaai

Dié bekoorlike tuinkothuis is in Sandbaai, 'n woonbuurt in Hermanus, geleë. Die kothuis is 500 m vanaf Sandbaai en Onrusstrand. Dié kothuis het slaapplek vir 2 volwassenes en beskik oor 1 slaapkamer en 'n badka... Aanpasbare Kansellasie!

Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sandbaai

Sandbaai Woonstel is in Sandbaai, 'n stil voorstad van Hermanus, geleë. Dié woonstel het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer bevat 'n dubbelbed, ingeboude kaste en 'n lessenaar met 'n stoel. Die tweed... Aanpasbare Kansellasie!

10% af Weeksdae!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sandbaai

Light 'n Airy is 'n ligte en lugtige selfsorgwoonstel in Sandbaai, 5 km van Hermanus af. Die woonstel is bo die eienaar se woning geleë, maar het sy eie aparte ingang. Die gashere is beskikbaar om te help met enige...

Vanaf
R590
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sand Bay, Sandbaai

Ocean Song Self Catering is naby die strand geleë vir 'n lekker wegbreek by die see. Dit is in Sandbaai in Hermanus geleë. Akkommodasie word gebied in bekostigbare en gehalte-selfsorgeenhede vir gaste wat op soe...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sandbaai

Welkom by AmaKhosi Guesthouse, jou eerste keuse vir verblyf in Hermanus. AmaKhosi is 'n gastehuis met ruim en suite-kamers wat almal individueel, volgens 'n Suid-Afrikaanse tema, versier is. Geniet die ontspanne a...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sandbaai

Nextdoor bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerkothuis op 'n groot, omheinde perseel in Sandbaai, Hermanus. Die perseel is stapafstand van die strand en kuspaadjie. Die kothuis het 1 slaapkamer met 'n ...

10% af Aanbod!
VanafR1 150
R1 035
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sandbaai

Stukkie Van Der Merwe is 'n volledig toegeruste selfsorgkothuis in die lieflike Sandbaai in Hermanus. Dié kothuis is stapafstand van die pragtige Sandbaai-kuspaadjie en die strand. Dit is pragtig gemeubileer en he...

Vanaf
R1 320
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Sandbaai

Sandbaai Strandhuis bied 'n lieflike selfsorghuis vir 10 mense en is net 30 m se stap van die see af. Agter is die tuin omhein en bied 'n veilige grasperk vir jou troeteldiere. Sandbaai Strandhuis beskik oor 4 slaa...

Vanaf
R1 480
per nag, vir 2 mense
B&B in Sand Bay, Sandbaai

Kom ontspan in hierdie manjifieke gastehuis reg op die kuslyn met asemrowende uitsigte oor die oseaan. Elkeen van ons 5 elegante en suite-slaapkamers is pragtig afgerond met gehaltelinne en mooi meubels. Al die su...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...