Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (61)
B&Bs (1)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (55)

Resensies van Sandbaai

4.5 / 5  
volgens 228 resensies
Lees regte resensies van Sandbaai van 228 geverifieerde gaste.
Indien jy Sandbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Sandbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sandbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sandbaai Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Sandbaai Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R490
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sandbaai

Endstraat 70 bied oornagverblyf in Sandbaai, 'n deel van die Hermanusstreek. Die akkommodasie bied slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n klein, losstaande eenheid wat op dieselfde perseel as die hoofhuis is, en do...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sandbaai

Hadingham Russell Holiday House is 'n gerieflike eenheid met slaapplek vir 4 gaste in Sandbaai. Die eenheid op die grondverdieping het 2 slaapkamers wat elkeen 'n koningingrootte-bed het. Elke kamer het 'n en suite...

Vanaf
R1 560
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sand Bay, Sandbaai

138 Marine is 'n luukse gastehuis wat bekoorlike verblyf met see-uitsigte bied. Dit is die perfekte basis vanwaar gaste die Wes-Kaap kan verken en is ook net 'n uur se ry van Kaapstad Internasionale Lughawe af. 138 ...

15% af Aanbod!
VanafR1 300
R1 105
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Sandbaai

Seehuis is in 'n rustige area in Hermanus geleë, 'n dorpie aan die suidkus van die Wes-Kaap. Die dorp is bekend vir suidelike noorkapper-walviskyk tydens winter en lente. Seehuis bied ideale verblyf aan gesinne op ...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sandbaai

Bayit Elohim is 'n selfsorgwoonstelletjie wat op die eienaar se perseel in Sandbaai, 'n dorpie tussen Onrusrivier en Hermanus, geleë is. Die perseel is net 'n entjie van die kuslyn af. Hierdie eenslaapkamereenheid...

Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Sandbaai

Sandbaai Strandhuis bied 'n lieflike selfsorghuis vir 8 mense en is net 30 m se stap van die see af. Agter is die tuin omhein en bied 'n veilige grasperk vir jou troeteldiere. Sandbaai Strandhuis beskik oor 4 slaap...

Vanaf
R617
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sand Bay, Sandbaai

Ocean Song Self Catering is naby die strand geleë vir 'n lekker wegbreek by die see. Dit is in Sandbaai in Hermanus geleë. Akkommodasie word gebied in bekostigbare en gehalte-selfsorgeenhede vir gaste wat op soe...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Sandbaai

Gerieflike Ruim Familie Huis is in Sandbaai in Hermanus en bied gehalteverblyf, ideaal vir 'n gesin of groep vriende. Die huis het 4 slaapkamers met slaapplek vir 12 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte...

Vanaf
R4 600
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Sandbaai

Mafari Beach House is 'n vakansiehuis in Sandbaai wat ten volle toegerus is. Dit is teen die strand geleë en die geluid van die brekende branders vul die hele huis. Die huis bied slaapplek vir tot 10 gaste in 5 sl...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sandbaai

Seagull Hermanus is 'n selfsorg-vakansiehuis in Sandbaai, Hermanus. Die huis het 2 individueel versierde slaapkamers met en suite-badkamers. Al die nodige geriewe is beskikbaar om jou verblyf onvergeetlik te maak. ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za