Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (61)
B&Bs (1)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (56)

Resensies van Sandbaai

4.5 / 5  
volgens 224 resensies
Lees regte resensies van Sandbaai van 224 geverifieerde gaste.
Indien jy Sandbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Sandbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sandbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sandbaai Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Sandbaai Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R2 960
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Sandbaai

The Ocean Villa is 'n selfsorghuis met 4 slaapkamers in Sandbaai, 'n buurt in Hermanus. Sandbaai is tussen Onrusrivier in die weste en Hermanus se middedorp in die ooste geleë. Die huis bied slaapplek vir 8 gaste. ...

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Sandbaai

Monte Mare Hermanus is in ’n veiligheidskompleks geleë en bied verblyf in die seedorpie Sandbaai. Die eenheid bied verblyf aan 4 volwassenes met 2 jong kinders in 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het ’n dubbe...

Vanaf
R2 550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sandbaai

Schulphoek House is in die bewaarde Schulphoekbaai in Sandbaai geleë, 4 km van Hermanus se middedorp af. Die baai is rustig en die tuiste van verskeie see-spesies, veral vir die walvisse wat hier rus gedurende hull...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sandbaai

Ndovu @ Inn AfriKa is in die Inn Afrika-kompleks in Sandbaai, Hermanus, geleë en bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerwoonstel en 'n aparte slaapkamer met selfsorg-geriewe. Die woonstel bied slaapplek...

Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Sandbaai

Mountain and Sea is ’n ruim dubbelverdieping-selfsorghuis in ’n stil, veilige hoekie van Sandbaai. Die ligging is ideaal met ’n pragtige berguitsig en dis naby Onrus en Sanbaai se strande. Die kranspad is sleg...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Sandbaai

Franna se Strandhuis is 'n selfsorghuis, en dit is net 400 m vanaf Sandbaai se hoofstrand. Dié ruim huis met 'n see-tema bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers en 'n aparte gaste-toilet. D...

Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Sandbaai

Calmness Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerhuis in Sandbaai, 2,2 km van Sandbaai se strand en 250 m van die kranspaadjie af. Die huis is in 'n singel met 'n uitsig oor 'n natuurlike fynbosp...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sandbaai

White Essence is 'n lieflike tuin-ateljee in Sandbaai geleë met 'n uitsig oor die see en 'n aparte tuin-ingang. Die woonstel se verhit- en eetgeriewe is ideaal vir korttermynverblyf. Dié ateljee het slaapplek vir...

Vanaf
R2 050
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Sand Bay, Sandbaai

House Shalom is 'n vakansiehuis in die stil woonbuurt Sandbaai in Hermanus. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand en ander besienswaardighede in en om Hermanus. Whale Coast Mal...

Vanaf
R3 400
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Sandbaai

Pashasha is 'n Xhosa woord wat "alles is goed" beteken, en by hierdie strandhuis is alles beslis goed. Die huis is ontwerp vir Suid-Afrikaanse pret, ontspanning en 'n luukse bederf by die see. Hierdie elegante, gem...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za