Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (61)
B&Bs (1)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (55)

Resensies van Sandbaai

4.5 / 5  
volgens 226 resensies
Lees regte resensies van Sandbaai van 226 geverifieerde gaste.
Indien jy Sandbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Sandbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sandbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sandbaai Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Sandbaai Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 800
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Sandbaai

Evesham Cottage is die ideale wegbreekplek vir paartjies op soek na stilte, privaatheid en vrede. Die kothuis is geleë in Sandbaai, 'n stil hoekie tussen Onrus en Hermanus, so hier is jou broodjie sommer aan albei ...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Sandbaai

Vanaf
R675
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hermanus, Wes-Kaap

Hemel and Aarde Village Accommodation bied selfsorg-eenhede en is in die Hemel-en-Aardevallei geleë - net 10 minute se ry vanaf Hermanus se middedorp. Daar is 2 ateljee-woonstelle, 1 woonstel met 1 slaapkamer en 1...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hermanus, Wes-Kaap

Hornbill House lê in die klein dorpie, Hemel en Aarde, halfpad tussen Hermanus en Onrus (Wes-Kaap, Suid-Afrika). Hornbill House het 4 selfsorgveblyf-opsies, 'n pottebakkersateljee, geskenkwinkel, kunsgalery en 'n r...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Onrus, Wes-Kaap

Robin's Nest is teen die voet van die Onrusberge by die poort tot die Hemel-en-Aarde-vallei geleë. Dit is in die prentjiemooi, rustige en veilige privaat landgoed van Glen Fruin Meadows. Akkommodasie beskik oor 4 ...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Hermanus, Wes-Kaap

Swallow's Loft bied selfsorgverblyf in die Glen Fruin Privaatlandgoed aan die voet van die Hemel-en-Aarde-Vallei in die pragtige Hermanus. Dié ruim kothuis is in 'n mooi versorgde tuin met 'n rustige atmosfeer. Di...

Vanaf
R3 650
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Hermanus, Wes-Kaap

Olive Tree Country House is die kusdorp Hermanus en Walkerbaai geleë - die beste walviskyk plek op aarde. Die Olive Tree huis staan by die ingang van die Hemel-en-Aarde-vallei se wyngebied, op die ou Glenfruin-pla...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hermanus, Wes-Kaap

Onrus Rivier Kothuis is geleë teen die Onrusrivier in die klein, eksklusiewe voorstad bekend as Bosplassie. Dit is ideaal geleë om die beste te bied aan gaste wat onderskeidelik privaatheid, rustigheid en die natu...

Vanaf
R1 999
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Onrus, Wes-Kaap

Wijnhuys is 'n selfsorghuis in die stil dorpie, Onrus, naby Hermanus. Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Twee van die slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubb...

10% af Aanbod!
VanafR750
R675
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Onrus, Wes-Kaap

Nerf - Af bied lieflike verblyfopsies in Onrusrivier, 'n kusdorpie in die prentjiemooi Overbergstreek. Dié dorpie, wat aan die kuslyn net 'n paar minute vanaf Hermanus af geleë is, skuil tussen berge, riviere, str...

Vanaf
R1 320
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hermanus, Wes-Kaap

A Farmhouse is 'n selfsorgkothuis in die prentjiemooi Onrus in die buitewyke van Hermanus. Die kothuis is aan die eienaar se huis gekoppel, maar dit bied baie gerieflike en stil wegbreekplekkie met uitsigte oor die ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za