Resensies van Sandbaai

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sandbaai bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.54 uit 5 gekry volgens 224 resensies.
Gerda D. - 23rd April 2019
staying in Sandbaai
Sal weer in daardie omgewing tuisgaan, baie dankie.
Jaques P. - 22nd April 2019
staying in Sandbaai
Baie mooi nuwe winkelsentrum wat maklik bekombaar is met goeie winkels.
Pieter P. - 18th April 2019
staying in Sandbaai
Sandbaai is baie lekker.
Lucille D. - 8th April 2019
staying in Sandbaai
Wonderlike, rustige plek. Sal definitief weer gaan bedoel.
Shelwyn L. - 1st April 2019
staying in Sandbaai
Beautiful place with beautiful surroundings. Safe and friendly people all around. Made our stay so much more easier having these friendly and warm people everywhere we went.
Maudie V. - 12th March 2019
staying in Sandbaai
Fantastiese plek en net vyf minute van Hermanus af.
Tania P. - 19th February 2019
staying in Sandbaai
Sandbaai het sy voordele. Naby winkels en petrolstasie. Veilige omgewing. Goeie verblyf as jy wil kom vir die Walvisfees.
Chandré A. - 5th February 2019
staying in Sandbaai
Baie ontwikkel oor tyd! Gerieflik geleë.
Edward C. - 5th February 2019
staying in Sandbaai
Rustige buurt.
Theresa L. - 16th January 2019
staying in Sandbaai
Baie mal oor Sandbaai!
Sanet L. - 15th January 2019
staying in Sandbaai
Rustige dorpie, ideale plek om weg te kom en uit te rus.
Marco D. - 10th January 2019
staying in Sandbaai
Baie goeie ligging, veral as jy die tipe persoon is wat in 'n veilige omgewing op die strand in die oggend wil stap/draf.
Caron S. - 7th January 2019
staying in Sandbaai
Very lovely area close to beach and shopping centre.
Lynne V. - 2nd January 2019
staying in Sandbaai
Heerlik gekuier op die strand, alhoewel dit nie regtig 'n swem strand is nie was dit nog steeds lekker gewees. Ons het Grotto beach toe gegaan en baie tyd daar ook gespandeer - pragtige strand.
Angie A. - 18th December 2018
staying in Sandbaai
Getroude pare moet te alle tye dubbelbeddens kry, en nie twee enkel beddens soos wat ek en my man gekry het nie.
Juna V. - 18th December 2018
staying in Sandbaai
Het nie geweet dat Onrus 'n lekker swemstrand loopafstand van Sandbaai het nie. Al die pad Hermanus toe gery.
Tselane T. - 6th December 2018
staying in Sandbaai
It is a beautiful and quiet area, suitable for people who really just want to unwind.
Nakita H. - 3rd December 2018
staying in Sandbaai
Lekker plek.
Johan L. - 1st December 2018
staying in Sandbaai
Sandbaai is 'n rustige veilige vakansiebestemming.
Jennifer I. - 27th November 2018
staying in Sandbaai
Sandbaai is 'n baie rustige plek en ons het dit baie geniet daar.
Kumie J. - 12th November 2018
staying in Sandbaai
Naby genoeg aan die stad vir 'n vinnige kuiertjie, maar nie binne in die gedruis van Hermanus nie.
Wendey J. - 8th November 2018
staying in Sandbaai
Tranquillity itself.
Heinricht J. - 5th November 2018
staying in Sandbaai
Sandbaai het ons harte gewen.
Gijs Langeslag G. - 4th November 2018
staying in Sandbaai
Mooi omgeving en lekker uitzicht, lekker help bij kome naar de verblijf ondanks de rellen die er in Hermanus waren.
Hannes C. - 4th November 2018
staying in Sandbaai
Lekker!
Caitlin A. - 29th October 2018
staying in Sandbaai
Baie mooi.
Ronell B. - 16th October 2018
staying in Sandbaai
It's a lovely place to visit. Relaxing and calming.
Rene W. - 6th October 2018
staying in Sandbaai
Lieflik, gerieflik en hoogs aanbeveel as jy uit die gewoel van Hermanus self wil uitkom. Alle denkbare geriewe op jou voorstoep en 'n klipgooi van die hoof besienswaardighede van Hermanus.
Estrelita G. - 6th October 2018
staying in Sandbaai
Beautiful place.
Wilfred R. - 5th October 2018
staying in Sandbaai
It is nice to walk near the sea. But if you want to do more or see more you must drive to Hermanus. 10 minutes drive.
Mariana S. - 2nd October 2018
staying in Sandbaai
Sandbaai Guest House, julle is die beste.
Pieter J. - 1st October 2018
staying in Sandbaai
Daar is pragtige wandelpaadjies langs die see en ek het 'n kilo of twee afgeskud. Ek het veilig gevoel in Sandbaai. Mense daar is ook baie vriendelik.
Jerome S. - 1st October 2018
staying in Sandbaai
Van 'n natuurbewaarders oogpunt is dit 'n paradys.
Gerhard V. - 15th August 2018
staying in Sandbaai
Ons almal was aangenaam verras met Sandbaai gewees. Alles wat ons gesoek het was beskikbaar en die natuurskoon is asemrowend.
Monique S. - 31st July 2018
staying in Sandbaai
Excellent, awesome experience!
Helga B. - 27th June 2018
staying in Sandbaai
Die strandpaadjie met bordjies van vorige besoekers is baie interessant. Skulpe so groot soos my hand op die strand. Dit was die beste gesellige kuier ooit.
Suzette H. - 29th May 2018
staying in Sandbaai
Dit is 'n stil strandgemeenskap. Naby alles en gerieflik om uit te ry indien jy ander nabygeleë plekke wil besoek.
Alida J. - 28th May 2018
staying in Sandbaai
Regte ligging vir rustigheid, maar tog ook baie naby Hermanus vir besigheid en restaurante om na uit te wyk.
Martin V. - 27th May 2018
staying in Sandbaai
Rustig en stil, maar naby die gewoel van Hermanus. Dagreise na verskeie plekke (Hemel-en-Aarde, Stanford, Gansbaai) binne maklike bereik.
Paul W. - 27th May 2018
staying in Sandbaai
Rustige dorpie.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za