Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Sandringham besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Sandringham.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sandringham akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sandringham Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Sandringham Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Sandringham

Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Cyrildene, Johannesburg

Margna Apartment is ’n knus selfsorgeenheid op die gasheer se eiendom in Cyrildene, Johannesburg. Die eiendom is 17 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe, sowel as ander besienswaardighede en geriewe. Die ee...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
B&B in Edenvale, Rembrandt Park

Flying Falcon Guesthouse is 'n luukse, veilige instansie in 'n rustige woonbuurt in Johannesburg. Dié gastehuis is eksklusief ontwerp as 'n privaat instansie vir sakereisigers en buitelandse toeriste. Die gastehuis...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR4 500
R4 050
per nag (plek vir 25)
Selfsorg in Bruma, Johannesburg

Bruma Holiday Home is 'n selfsorg- dubbelverdiepinghuis in Johannesburg. Die huis is ideaal vir 'n groot groep of familie van tot 25 gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek na aan geriewe in die stadskern. ...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Morninghill, Germiston

Cosy Cottage het 1 kothuis beskikbaar. Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer met slaapplek vir 2 tot 4 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, hangkaste en 'n lessenaar. Daar is 'n aparte sitkamer en 'n kombuisie met ...

40% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR900
R540
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Orchards, Johannesburg

136 On Ivy is in Norwood, Johannesburg, naby Sandton City, Rosebank, Gold Reef City en die O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Verblyf is beskikbaar in 3 gastekamers waarvan 2 kamers elk 2 enkelbeddens het en die d...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Observatory, Johannesburg

The Observatory is 'n gerieflike selfsorg-eenheid op 'n privaat eiendom, maar met 'n privaat ingang in Observatory, Johannesburg. Die perseel is sentraal geleë en is net 5 minute se ry van die Gilloolys-kruising af...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Bruma, Johannesburg

The Villa In Bruma is 'n dubbelverdiepinghuis met selfsorggeriewe in Johannesburg. Dié huis het slaapplek vir 10 mense so dit is ideaal vir groot vriendegroepe of gesinne wat op soek is na verblyf naby die middesta...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Morninghill, Germiston

The Munday Bed & Breakfast is in Bedfordview, Johannesburg geleë. 3 valhekke bied toegang tot die landgoed met 24 uur-sekuriteit, wat ’n rustige atmosfeer skep. Daar is 4 woonstelle en 4 luukse slaapkamers wat o...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Edenvale, Johannesburg

River Ridge Accommodation bied verblyf in 'n gastekamer op die eienaar se perseel in 'n veilige buurt in Edenvale met valhekke. Die eenheid is 14 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Die verblyf beskik oor 1...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R884
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Morninghill, Germiston

House on Morninghill bied selfsorgverblyf in 'n sekuriteitswoonbuurt in Johannesburg en is stapafstand vanaf die Eastgate-winkelsentrum. Met ons omliggende parke en stil strate sou jy nooit kon raai dat ons so naby ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za