Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (179)
Hotelle (1)
Selfsorg-eenhede (178)

Resensies van Sanlameer

5 / 5  
volgens 11 resensies
Lees regte resensies van Sanlameer van 11 geverifieerde gaste.
Indien jy Sanlameer besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Sanlameer.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sanlameer akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sanlameer Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Sanlameer Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Sanlameer

San Lameer Villa 3110 is op die San Lameer-landgoed aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë. Dié subtropiese paradys bied wilde diere, fauna, flora en verskeie voëlspesies - ideaal vir die hele gesin. Die bewarea is 2...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Sanlameer

Villa 2913 San Lameer is aan die Suidkus van KwaZulu-Natal geleë. Dié area is wyd bekend vir sy beeldskone strande, en as 'n snorkel- en branderplankry-mekka. Dis die ideale wegbreekplek vir gaste wat op soek is n...

14% af Aanbod!
VanafR2 800
R2 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Sanlameer

San Lameer Villa 3311 is in die San Lameer Landgoed aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë. Dié subtropiese paradys bied wilde diere, fauna, flora en verskeie voëlspesies - ideaal vir die hele gesin. Die bewarea is 2...

14% af Aanbod!
VanafR5 150
R4 414
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Sanlameer

San Lameer Villa 5916 is in die San Lameer Landgoed aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë. Dié subtropiese paradys met wild, fauna, flora en voëls bied iets vir elke lid van die gesin. Die 200 hektaar-bewarea waarop...

14% af Aanbod!
VanafR2 800
R2 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Sanlameer

San Lameer Villa 1924 is in die San Lameer Landgoed aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Dié subtropiese paradys met sy wild, fauna, flora en voëls bied iets vir elke lid van die gesin. Die landgoed is 'n 200-hektaar bew...

14% af Aanbod!
VanafR1 250
R1 071
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sanlameer

San Lameer Villa 10425 is in die San Lameer-landgoed, aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Dié subtropiese paradys bied volop wild, fauna, flora en 'n ryk voëllewe - ideaal vir 'n gesinsvakansie. Die 20 ha-natuurbewarea ...

14% af Aanbod!
VanafR3 500
R3 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Sanlameer

San Lameer Villa 10433 is op die San Lameer Landgoed aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë. Dié subtropiese paradys met sy wild, fauna, flora en voëls bied iets vir elke lid van die gesin. Die landgoed is 'n 200-he...

14% af Aanbod!
VanafR3 200
R2 743
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Sanlameer

San Lameer Villa 14101 is op die San Lameer Landgoed aan die Suidkus van KwaZulu-Natal geleë. Dié subtropiese paradys spog met verskeie wild, fauna, flora en voëls en bied iets vir die hele familie. Die natuurres...

Vanaf
R5 150
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Sanlameer

San Lameer Villa 14205 is in die San Lameer Landgoed aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë. Dié subtropiese paradys bied wilde diere, fauna, flora en verskeie voëlspesies - ideaal vir die hele gesin. Die bewarea is ...

14% af Aanbod!
VanafR3 900
R3 343
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Sanlameer

San Lameer Villa 10432 is op die gewilde San Lameer Landgoed geleë. Hierdie subtropiese paradys aan die Suidkus van KwaZulu-Natal het wild, fauna, flora en voëls, en bied iets vir die hele gesin. Die bewarea besla...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90

Welkom by die Sanlameer akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Wildekus blad indien jy na meer Wildekus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za