Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (46)
B&Bs (1)
Wildsplase (1)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (42)

Resensies van Santosbaai

4.7 / 5  
volgens 85 resensies
Lees regte resensies van Santosbaai van 85 geverifieerde gaste.
Indien jy Santosbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Santosbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Santosbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Santos Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Santosbaai Akkommodasie

45 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 170
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Santosbaai

Aquamarine Guest House is sentraal geleë in die hoofstraat van Mosselbaai, met veilige parkeerplek op die perseel en 'n afstandbeheerde hek. Dit is stapafstand van Santos Blouvlagstrand, supermarkte, restaurante, k...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Santosbaai

SantoSea is 'n knus selfsorgwoonstel op die grondverdieping in die Santos-woonstelkompleks in Mosselbaai. Dit is stylvol versier met als wat 'n gas kan benodig. Voor die woonstel is daar ook 'n grasperk met 'n pragt...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Santosbaai

The White House Mossel Bay Self Catering Apartment is stapafstand van die strand af in Die Bakke en het slaapplek vir 6 gaste. Die woonstel het 2 kamers met see-uitsigte: Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n e...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 380
R1 242
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Santosbaai

Santos Apartment is 'n selfsorg-strandwoonstel met 'n ononderbroke uitsig oor die see, op die eerste verdieping van die Santos-kompleks in Mosselbaai. Santos is teen die strand wat 'n Blouvlagstatus het en is stapaf...

Vanaf
R800
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Santosbaai

6de Laan Selfsorgwoonstel bied gehalteverblyf vir sakereisigers en vakansiegangers in die buurt De Bakke in Mosselbaai. Die area is bekend vir sy matige klimaat, goue strande en 'n rits natuurlike, kulturele en hist...

Vanaf
R390
per nag, vir 2 mense
Lodge in Santosbaai

Die Santos Express Train Lodge is teen Santosstrand in Mosselbaai geleë, en dit is definitief een van die mees eksentrieke blyplekke. Hierdie regte trein bied asemrowende see-uitsigte vanuit al die kajuite. 'n Heer...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Santosbaai

La Vue is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel met sy eie ingang wat op die eienaar se perseel in Santos, Mosselbaai geleë is, maar steeds heeltemal privaat is. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verbly...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Santosbaai

59 LongSantos is 'n selfsorgwoonstel wat noord front in 'n woonbuurt met beeldskone uitsigte oor die baai en die Outeniekwaberge. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbe...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Santosbaai

El House bied gehalteverblyf in Mosselbaai en dis ideaal vir 'n gesin of groep vriende. Dit bied 'n lieflike see-uitsig en is naby verskeie strande, winkels, restaurante en ander geriewe. Dié huis beskik oor 4 sla...

Vanaf
R1 380
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Santosbaai

28 De Bakke Terrace is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Santosbaai in Mosselbaai. Die kompleks is ideaal geleë, 2 strate van die strand af en lekker naby ander besienswaardighede in die area. Die woon...

Vanaf
R1 840
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Santosbaai

Santos 18 bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in Santosstrand in Mosselbaai. Dit is 'n drieslaapkamerwoonstel met see-uitsigte. Dié woonstel het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eet...

Vanaf
R1 610
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Santosbaai

Santos 23 is geleë in Santos-strand in Mosselbaai, 'n baie gewilde vakansiedorp. Dié eenheid is ideaal vir wegbreke en gesinsvakansies. Die strand is net 'n kort entjie se stap van die verblyf af. Die woonstel is...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Santosbaai

Santos 15 is 'n drieslaapkamer-selfsorgwoonstel in Santosstrand, Mosselbaai. Die eenheid is op die grondverdieping en bied 'n uitsig oor die see en toegang tot die grasperk voor die kompleks. Die woonstel beskik o...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Santosbaai

Monte Carlo Self-catering is in Mosselbaai en bied verblyf wat stapafstand vanaf die strand is. Die perseel het 'n pragtige uitsig oor die baai met die Outeniekwaberge in die agtergrond. Dié selfsorgwoonstel het '...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Santosbaai

Santos Beach Flat 29 is reg voor die gewilde Santos-strand in die kusdorpie Mosselbaai, die poort tot die skilderagtige Tuinroete, geleë. Daar is verskeie doendinge op jou drumpel, soos swem, visvang, snorkel, en w...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Wys 1 tot 15

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za