Indien jy Santosbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Santosbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Santosbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Santos Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Santosbaai akkommodasie
50 lekke plekke om te bly
82 De Bakke Terrace is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in Mosselbaai, 'n hawedorp op die bekende Tuinroete. Die komple...
Santos Apartment is 'n selfsorg-strandwoonstel met 'n ononderbroke uitsig oor die see, op die eerste verdieping van...
SantoSea is 'n knus selfsorgwoonstel op die grondverdieping in die Santos-woonstelkompleks in Mosselbaai. Dit is st...
Aquamarine Guest House is sentraal geleë in die hoofstraat van Mosselbaai, met veilige parkeerplek op die perseel e...
La Vue is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel met sy eie ingang wat op die eienaar se perseel. Dit is heeltemal privaat ...
59 LongSantos is 'n selfsorgwoonstel wat noord front in 'n woonbuurt met beeldskone uitsigte oor die baai en die Ou...
Santos Bay Beach Apartment is 'n woonstel op die grondverdieping in Santos Beach, 'n strand met Blouvlagstatus, in ...
Sancor Selfsorg 2 is 'n gerieflike selfsorgwoonstel vir 'n gesin van 5 in Santosstrand, Mosselbaai, en dit is net 3...
Sancor Selfsorg 3 is 'n selfsorgwoonstel vir 1 of 2 gesinne van tot 6 gaste in Santosstrand, Mosselbaai en is net 3...