Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Scarborough

4.8 / 5  
volgens 9 resensies
Lees regte resensies van Scarborough van 9 geverifieerde gaste.
Indien jy Scarborough besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Scarborough.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Scarborough akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Scarborough Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Scarborough Akkommodasie

16 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Scarborough

Cape Point Villa is 'n luuks gemeubileerde vyfslaapkamer- en 6 badkamer-villa in die stil kusdorpie Scarborough. Die villa is teen die heining van die Tafelberg Nasionale Park geleë waar gaste gereeld bontebokke, v...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Scarborough

Shutters on Hilltop is ’n ruim selfsorghuis vir 6 gaste in Scarborough en is ideaal vir ’n gesin of familie. Die huis het 3 slaapkamers met genoeg kasspasie en daar is 2 badkamers wat gedeel word. Twee van die ...

Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Scarborough

Gone to the Beach Villa is 'n luukse villa in die gesogte Kaapstadse woonbuurt, Scarborough. Dié villa bied slaapplek aan 9 gaste in 3 slaapkamers. Sit op die stoep en kyk uit oor die branders of gaan wandel 50 m t...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Scarborough

Atlantic Dream Beachfront Villa kyk uit oor 'n melkhoutwoud en die see. Dit lê teen die strand in Scarborough, 'n eksklusiewe woonbuurt aan die Atlantiese kus en 'n bewaringsdorp van Kaapstad. Dié villa het 4 sla...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR900
R720
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Scarborough

Walk to the Beach is in die dorpie, Scarborough, aan die kus van die Kaapse Skiereiland geleë. Dit is ideaal vir 'n enkelreisiger of 'n paartjie op soek na 'n ontspannende kuswegbreek. Die woonstel is op die boons...

Vanaf
R1 750
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Scarborough

Green Flash at Sunset is ’n bekoorlike dubbelverdiepinghuis met ’n lieflike see-uitsig vanaf die 2 balkonne, asook die leefareas en slaapkamers. Dié smaakvol versierde huis is in Scarborough, slegs 850 m van di...

Vanaf
R2 650
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Scarborough

Sunset on Mountain Rise is 'n selfsorghuis in Scarborough, Kaapstad. Dié vakansiehuis is ideaal naby die strand en net 'n entjie se ry vanaf ander besienswaardighede op die Kaapse Skiereiland. Die dubbelverdieping...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Scarborough

Beach Break is 'n lig, sonnige, baie privaat selfsorg-dubbelverdiepinghuis wat in Kusweg, Scarborough geleë is. Dis slegs ’n minuut se stap van die strand af. Dis ook die ideale plek om tyd saam met geliefdes deu...

15% af Aanbod!
VanafR1 350
R1 148
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Scarborough

Sea Sea Me is in die prentjiemooi Scarborough, Kaapstad. Die perseel bied 'n pragtige uitsig oor die see en omgewing vanaf die balkon en die meeste kamers. Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 4 gaste en be...

Vanaf
R1 090
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Scarborough

Scarborough Heights is 'n selfsorgwoonstel op die gasheer se eiendom in die prentjiemooi buurt, Scarborough, in Kaapstad. Gaste kan pragtige see-uitsigte en sonsondergange van die perseel af geniet en dit is net 1 k...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Scarborough akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za