Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Schietfontein besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Schietfontein.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Schietfontein akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Schietfontein Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Schietfontein Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 190
per nag (plek vir 2)
Hotel in Schietfontein

Graceland Conference and Lifestyle Centre is die ideale plek vir 'n privaat wegbreek en ontpanning by die leefstylsentrum. Graceland Conference and Lifestyle Centre bied ook sake- en sosiale-funksies, familiebyeenko...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Lodge in Schietfontein

De Wildt 4x4 skuil aan die noordelike voorheuwels van die Magaliesberge. Dit is net 20 km vanaf en sentraal tussen Pretoria en Brits geleë. Verblyf by De Wildt 4x4 bestaan uit 'n houthuisie, die plaashuis, struktu...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Schietfontein

Vanaf
R720
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bojanala, Noordwes

Bly-'n-Bietjie Self-catering Units is versteek teen die voet van die Magaliesberge. Die eenhede is op 'n pragtige kleinhoewe van 8 hektaar geleë en dit is net 'n klipgooi van die besige stad af. Slegs 30 tot 45 min...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Bojanala, Noordwes

De Oude Kothuis is in De Wildt-distrik, 'n dorp 40 km noordwes van Pretoria, en 15 km vanaf Hartbeespoortdam. Dit is die perfekte wegbreekplek vir gaste wat uit die stad wil wegbreek. Die kothuis is 'n selfsorg-een...

14% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
B&B in Bojanala, Noordwes

Tutuwedzo Venue bied gerieflik gemeubileerde chalets op 'n klein wildsplaas net 20 km vanaf Brits en Hartbeespoortdam en 50 km vanaf Pretoria. Gaste het 'n keuse van 10 chalets, elk met slaapplek vir 2. Die chalets...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bojanala, Noordwes

Camelotte Venue & Accommodation is net buite Hartbeespoort en minder as 30 minute vanaf Hartbeespoortdam geleë. Die verblyf beskik oor 4 slaapkamers en 'n wittebrood-suite. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Hartbeespoort, Bojanala

Mountain View Cottage is 'n gerieflike houtkothuis met slaapplek vir 4 gaste sowat 8 km van Hartbeespoort af. Die houtkothuis het 2 slaapkamers wat die gebruik van 'n badkamer met 'n stort deel. Die hoofslaapkamer...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Gauteng

Fig Tree Annex is tussen Pretoria en Hartbeespoortdam teen die Magaliesberg in een van die klowe geleë (± 17 km van Hartbeespoortdam en ± 25 km vanaf Pretoria se middestad). Daar is heelwat pragtige plekke waar...

Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Lodge in Pretoria, Gauteng

Magalies Mountain Lodge is 'n private gastehuis, geleë tussen Pretoria en Hartbeespoordam, op die grens tussen Gauteng en Noord-Wes Provinsie. Die Lodge en Spa is omring deur asemrowende uitsigte oor die Magaliesbe...

Vanaf
R770
per nag, vir 2 mense
B&B in Bojanala, Noordwes

Home Suite Home Hartbeespoort is 'n gerieflik gemeubileerde oopplan-eenheid op 'n kleinhoewe tussen die Magalies- en Witwatersrandberge. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za