Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (8)
Wildsplase (2)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (2)

Resensies van Schoemanskloof

4.6 / 5  
volgens 17 resensies
Lees regte resensies van Schoemanskloof van 17 geverifieerde gaste.
Indien jy Schoemanskloof besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Schoemanskloof.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Schoemanskloof akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Schoemanskloof Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Schoemanskloof Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Schoemanskloof

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Panorama-roete, Mpumalanga

Sudwala Lodge skuil onder die Sudwala-grotte aan die voet van die Mankelekeleberg en aan die anderkant vloei die Houtboslooprivier. Die lodge bied gemaklike selfsorgverblyf in smaakvol versierde chalets en bied baie...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Elandsvallei, Mpumalanga

Ametis Guest Farm bied gemaklike selfsorg-oornagverblyf op 'n 455 ha-plaas langs die N4 naby Waterval Onder in Mpumalanga. Die plaas is in die Elandsvallei geleë en gaste kan na hartelus visvang, voetslaan, voëlky...

Vanaf
R3 200
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Elandsvallei, Mpumalanga

Saragossa Game Lodge bied B&B-verblyf op 'n privaat wildreservaat tussen die berge en golwende graslande in Mpumalanga se Elandsvallei. Dié lodge bied gerieflike verblyf en heerlike maaltye, sowel as safari-doendin...

Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Panorama-roete, Mpumalanga

Spring Rock Farm Stay bied ontspanne-plaasverblyf vir 2 volwassenes en 3 kinders en is slegs 42 km vanaf Nelspruit. Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badka...

Vanaf
R3 800
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Hoogland Kronkeling, Mpumalanga

Upwood is in die Walkersons Estate geleë, 'n privaat landgoed in die Dullstroom-vallei. Dit is naby die Dullstroom Natuurreservaat, Verlorenvallei Natuurreservaat en die Dullstroom Roofvoël- en Rehabilitasiesentru...

Vanaf
R1 155
per nag, vir 2 mense
Hotel in Elandsvallei, Mpumalanga

Fortis Hotel Malaga is aan die oewer van die Elandsrivier aan die voorheuwels van die Drankensberge, naby aan die historiese dorpies Waterval Onder en Waterval Boven geleë. Hierdie rustige, plattelandse hotel is id...

Vanaf
R360
per nag, vir 2 mense
Oord in Elandsvallei, Mpumalanga

Elangeni Holiday Resort, Mpumalanga, Suid-Afrika, is aan die oewer van die Elandsrivier geleë, op die N4 tussen Waterval Boven en Nelspruit. Die oord is in 'n lae risiko malaria-area en is die perfekte wegbreek in ...

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Panorama-roete, Mpumalanga

Kaapsehoop Horse Trails is op 'n skilderagtige plaas teen die hang van die Drakensberge, aan die buitewyke van Kaapsehoop. Dit bied 'n gerieflike toevlug vir natuurliefhebbers en is ideaal vir 'n gesin of groep vrie...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 310
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Panorama-roete, Mpumalanga

Killarney Plaashuis en Kothuis naby Nelspruit is 'n eksklusiewe plaashuis en kothuis in 'n rivier-vallei van uitstaande natuurskoon op 'n subtropiese neut- en vrugteplaas. Die huis bied 7 slaapkamers en 3 badkamer...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Hoogland Kronkeling, Mpumalanga

Mountain Retreat Cottage is 'n bekoorlike selfsorg-klipkothuis. Kom ervaar die rustigheid en stilte van die berge op pad na die Krugerwildtuin en net 3 uur sy ry van Johannesburg af. Dié kothuis bied verblyf vir 8...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Mpumalanga blad indien jy na meer Mpumalanga akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za