Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Schoemanskloof

4.6 / 5  
volgens 18 resensies
Lees regte resensies van Schoemanskloof van 18 geverifieerde gaste.
Indien jy Schoemanskloof besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Schoemanskloof.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Schoemanskloof akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Schoemanskloof Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Schoemanskloof Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Schoemanskloof

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mpumalanga

Bivouac Guest House is op 'n plaas net buite Nelspruit geleë. Besienswaardighede in die omgewing sluit die Sudwalagrotte, Laeveld Nasionale Botaniese Tuin, Krokodilpoort Natuurreservaat en die Riverside-winkelsentr...

Vanaf
R775
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Panoramaroete, Mpumalanga

104 Burnside Self-Sorg is net 10 km buite Nelspruit, 1 km vanaf die N4 en 9 km vanaf die Illanga-winkelsentrum. Verblyf is in 2 selfsorg-eenhede beskikbaar, elkeen met WiFi en sekere DStv-kanale. Die hoofhuis het ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Panoramaroete, Mpumalanga

Rock View Lodge is op 'n wildplaas in die hartjie van die Laeveld geleë. Ons bied verblyf in 'n stil en rustige omgewing. Dit maak die lodge die ideale bestemming vir sakereisigers, paartjies en gesinne wat van die...

Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Highlands Meander, Mpumalanga

Stone Castle - Dullstroom is 'n luukse selfsorghuis op 550 hektaar op die pragtige Dullstroom Landgoed. Dit is die ideale wegbreek vir reisigers wat tydelik wil ontsnap van die rep en roer van die stad en te ontspan...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Panoramaroete, Mpumalanga

Kavinga Guest House bied gaste-suites 15 minute vanaf Nelspruit. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf naby verskeie wild- en natuurreservate. Verblyf by Kavinga Guest House b...

Vanaf
R2 560
per nag (plek vir 2)
Hotel in Lydenburg, Mpumalanga

Stonecutters Lodge is tussen Dullstroom en Lydenburg in Mpumalanga se hooglande geleë. Dié 63 ha-landgoed is in die hartjie van die vlieghengelwêreld in Mpumalanga. Die pragtige eiendom is omring deur berge en he...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Highlands Meander, Mpumalanga

Hartfell Farm bied selfsorgkothuise in 'n pragtige, beboste vallei naby Dullstroom in Mpumalanga, net 3 ure se ry van Gauteng en Limpopo af. Hartfell Farm is 10 km van die dorp af en word bereik via 'n grondpad (net...

Vanaf
R2 250
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Elandsvallei, Mpumalanga

Galil Farm Cottage is op 'n plaas geleë, minder as 10 km buite Machadodorp en slegs 3 km van die N4 af. Die kothuis is reg teen 'n dam en bied uitstekende uitsigte oor die dam en op die omliggende berge. Daar is ...

Vanaf
R820
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Highlands Meander, Mpumalanga

Schaefers' Halt is op 'n lieflike plaas teen 'n berghang, halfpad tussen Dullstroom en Lydenburg, geleë. Die plaas word omring deur die Klein Drakensberge en kyk uit oor 4 foreldamme. Schaefers' Halt is 'n bekoorli...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Panoramaroete, Mpumalanga

LoerieRoep is sowat 5 km vanaf Nelspruit en word deur die eienaar bestuur. Dit bied selfsorgverblyf met 'n groot tuin en 'n uitsig op die bergvallei. Gaste kan die skouspelagtige sonsak geniet terwyl daar gebraai of...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Highlands Meander, Mpumalanga

Watersmeet Cottages bied bekoorlike selfsorg-klipkothuise op 'n veilige kunsvlieghengel-landgoed 14 km buite Dullstroom. Verblyf bestaan uit 2 eenhede wat individueel versier is. Die Watersmeet Kothuis beskik oor 2...

Vanaf
R2 115
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Highlands Meander, Mpumalanga

African Leaves Trout Lodge bied selfsorgverblyf op 'n prentjiemooi plaas in die buitewyke van Dullstroom. Die huis spog met 'n pragtige uitsig en 'n dam met volop forel. Die Silo-huis het slaapplek vir 6 gaste en d...

Vanaf
R1 140
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Panoramaroete, Mpumalanga

Hops Hollow Country House is 'n 3-ster-gastehuis met 'n brouery in die prentjiemooi Longtompass, Renosterhoek. Dit vorm deel van die Drakensberge in Mpumalanga. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike v...

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Highlands Meander, Mpumalanga

Walkersons Pastures Village W108 en W111 is op die Walkersons Privaatlandgoed waar die bekende 5-ster-Walkersons Hotel is, net 10 km buite Dullstroom op die Lydenburgpad. Gaste hoef nie grondpad te ry om die instans...

40% af Laaste Kans!
VanafR1 000
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Highlands Meander, Mpumalanga

The Red Barn - The Stables bied privaat, rustige en troeteldiervriendelike verblyf met 'n uitsig oor die pragtige foreldamme en die Dullstroom-platteland. Die verblyf by The Red Barn - The Stables word in 3 selfsor...

Vanaf
R3 650
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Highlands Meander, Mpumalanga

Walkersons Marks Cottage is 'n selfsorghuis op 'n privaat landgoed 16 km vanaf Dullstroom-sentraal. Die vakansiehuis bied pragtige uitsigte oor die landgoed se damme en valleie. Walkersons Marks Cottage bied slaap...

Vanaf
R3 500
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Lydenburg, Mpumalanga

Mistyridge Guesthouse is 'n selfsorgplaashuis op 'n produserende aartappelsaadplaas net buite Lydenburg in Mpumalanga. Die huis is aan die bokant van die Longtom-pas en die panoramiese uitsigte is pragtig. Die plaas...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Highlands Meander, Mpumalanga

Hangar Hideout bied gerieflike verblyf in ’n privaat kamer met ’n en suite-badkamer en privaat binnehof, wat aan ’n vliegtuigskuur op die eksklusiewe Walkersons Privaat Landgoed, 10 km oos vanaf Dullstroom, ve...

Spesiale Aanbod!
VanafR3 500
R2 333
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Highlands Meander, Mpumalanga

Connemara Trout Lodge is 15 km buite Dullstroom op die R540 na Lydenburg geleë. Verblyf word in 'n plaashuis met 3 slaapkamers met privaat badkamers aangebied. Daar is 'n slaapbank vir kleiner kinders in 2 van die...

Vanaf
R4 850
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Highlands Meander, Mpumalanga

Hillcrest is op die Walkersons Landgoed, 'n privaat landgoed in die Dullstroom-vallei in Mpumalanga, geleë. Dullstroom is is 'n natuurparadys en bied uitsonderlike panoramiese uitsigte op die berge en oor die veldb...

Bladsy:
1
2
3
Bladsy 5 - Wys 81 tot 50

Welkom by die akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Mpumalanga blad indien jy na meer Mpumalanga akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za