Resensies van Schoemanskloof

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Schoemanskloof bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.59 uit 5 gekry volgens 17 resensies.
Winrie K. - 7th October 2019
staying in Schoemanskloof
Beeldskone wereld!
Bianca B. - 24th June 2019
staying in Schoemanskloof
Vat maar kos saam, plekke is ver uit mekaar.
Juanita G. - 18th June 2019
staying in Schoemanskloof
Pragtig!
Yolanri L. - 3rd October 2018
staying in Schoemanskloof
Schoemanskloof is pragtig en gerieflik naby Pretoria/Johannesburg.
Alvira S. - 24th December 2017
staying in Schoemanskloof
Enjoyed every moment.
Anel E. - 27th October 2017
staying in Schoemanskloof
Dis eenvoudig kos vir die siel en 'n paradys vir voëlkykers. Veral in die somer as alles lower groen is.
Mary-ann H. - 26th September 2017
staying in Schoemanskloof
Baie mooi plekke, baie om te doen as jy wil rondry. Ons self verkies om te parkeer en te stap.
Marna K. - 17th July 2017
staying in Schoemanskloof
Schoemanskloof was nog altyd ons gunsteling stop plek op ons pad na Mosambiek. Die Joubert en Seuns padstal was beslis 'n hoogtepunt.(Hulle het ongelukkig die resep van hulle vars lemon sap so effens verander, so ons koop nou net een in plaas van 8 bottels) Dit was altyd 'n heerlike beeld skone pad, maar ongelukkig deesdae vol vragmotors en jaag duiwels. Die stukke padwerke is 'n nodige, maar ook gevaarlike en irriterende store van sy eie.
Johan V. - 11th July 2017
staying in Schoemanskloof
Absoluut pragtig.
Jeanne M. - 4th May 2017
staying in Schoemanskloof
Baie mooi omliggende area.
Gerhard N. - 20th April 2017
staying in Schoemanskloof
Ongelooflik!
Susan G. - 9th January 2017
staying in Schoemanskloof
Die natuur is asemrowend, die mense is baie vriendelik.
Magda F. - 3rd January 2017
staying in Schoemanskloof
Dit is 'n pragtige en asemrowende omgewing met mooi berge en baie bome. 'n Kloof vol verrassings en die moeite werd om deur te ry.
Philip M. - 13th September 2016
staying in Schoemanskloof
Ek is bly ek het dit ondervind, maar daar is baie ander plekke by Lekkeslaap waarby ek wil uitkom.
Jeanine A. - 14th July 2016
staying in Schoemanskloof
Pragtige omgewing.
Angus S. - 9th June 2016
staying in Schoemanskloof
Great area!
Morné C. - 16th July 2015
staying in Schoemanskloof
Pragtig en rustig.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za