Geverifieerde Resensie
Schoemansville
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Schoemansville bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 59 resensies.
"Visit the Hartebeespoort Dam. However, in October you can't go to the lake as the gates are closed. "
"Opknappingswerk en algemene skoonmaakwerk is broodnodig. Die potensiaal is verseker daar."
"There are a lot of sight seeings to visit and they are close by, e.g. the zoo, boat cruising, the cable way, French Toast which they call Little Paris, and many more."
"Ons het nie regtig rondgery nie, maar dit lyk baie gewild met al die dagbesoekers van die stad."
"Omdat ek al jare in die omgewing bly, kan ek sê hier is baie besienswaardighede en baie om te doen - van 'n mark met 'n lekker restaurant tot opwinding vir die avontuurlustige."
"Schoemansville is a beautiful and very central area - close to boats, shops and other activities. I am surely coming back to the area."
"It is ideal for sleeping and relaxing indoors. It is not for sightseeing as it's amongst residents and not up in the mountain."
"I will definitely go back for at least a week, it is a lovely place."
"Schoemansville is baie sentraal geleë, dis 'n rustige omgewing en almal is so vriendelik."
"Die paaie is nie in 'n baie goeie toestand nie maar dis lekker naby aan 'n verskeidenheid attraksies soos Jasmyn ens."
"'n Mooi bestemming wat naby aan Johannesburg is en tot oorlopens toe propvol is met dinge om te doen of jy 7 of 70 jaar oud is. "
"Ongelooflike toeriste-bestemming met baie om te doen en sien."
"Harties is an excellent weekend destination for those of us from Johannesburg and Pretoria."
"Loved the flea market in Schoemansville, restaurants are all close by so you don't have to travel far to get a meal. "