Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (12)
B&Bs (3)
Wildsplase (2)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (5)

Resensies van Scottsville

3.9 / 5  
volgens 20 resensies
Lees regte resensies van Scottsville van 20 geverifieerde gaste.
Indien jy Scottsville besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Scottsville.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Scottsville akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Scottsville Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Scottsville Akkommodasie

12 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
20% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 100
R880
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Scottsville

Taylor Cottage is 'n selfsorgkothuis met 'n privaat ingang in die pragtige, stil voorstad Scottsville in Pietermaritzburg. Die kothuis bied gerieflike toegang tot die N3 en is sentraal geleë vir sakereisigers of ga...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Scottsville

79 On Ridge Bed & Breakfast is 'n gerestoureerde Victoriaanse huis wat oorspronklik in 1928 gebou is. Die huis spog steeds met sy oorspronklike Oregon-dennehout-vloere, -deure en -vensters. Verblyf by 79 On Ridge B...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Lodge in Scottsville

Wensleydale Guest Lodge is in die groot verblyf-area in Piermaritzburg geleë. Dit is die hoofstad van KwaZulu-Natal en die tradisionele tuiste van die Zulu-nasie. Akkommodasie beskik oor 10 suites wat slaapplek v...

10% af Aanbod!
VanafR980
R882
per nag, vir 2 mense
B&B in Scottsville

Tancredi B&B is bekend vir hul vriendelike, verwelkomende diens aan al hul gaste en is trots daarop. Dit is 'n gastehuis waar ons hoop jy tuis en ontspanne sal voel! Tancredi B&B is geleë in Scottsville, 'n ou woo...

Vanaf
R830
per nag, vir 2 mense
B&B in Scottsville

Casa Mia is 'n gastekamer op die eienaar se perseel in Pietermaritzburg en word op 'n B&B-basis verhuur. Die gastehuis is naby die middestad en ontspanningsgeriewe. Verblyf is beskikbaar in 1 gastekamer met slaappl...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Lodge in Scottsville

Ontsnap van die gejaag en geraas van die stadslewe by Ascot Bush Lodge, net 'n klipgooi van die N3 af en 'n paar kilometer van Pietermaritzburg se sakekern af. Ascot Bush Lodge bied 'n unieke ervaring met 'n Afrika-...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Scottsville

Thembelihle is in die eksklusiewe voorstad, Scottsville, Pietermaritzburg geleë - KwaZulu-Natal se administratiewe hoofstad. Thembelilhle bied 5 luukse suites met badkamer, lugversorging, ruim hangkas, tee- en kof...

Vanaf
R816
per nag, vir 2 mense
B&B in Scottsville

Jean-Lee Guest Cottages bied hoog aanbevole en geakkrediteerde B&B en selfsorg-verblyf teen 'n bekostigbare tarief aan. Volledig toegerus met 'n uitsig oor ons rustige tuin en swembad. Dit is in die historiese hoofs...

Vanaf
R19 000
per nag, vir 12 mense
Selfsorg in Pietermaritzburg Central, Scottsville

75 Woodhouse bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n huis met 5 slaapkamers. Die huis is in Wensleydale, Pietermaritzburg, net 1,6 km van Scottsville-renbaan en 1,8 km van die Universiteit van KwaZulu-Natal geleë. D...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Wensleydale, Scottsville

MS Self-catering bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n residensiële eiendom in Wensleydale, Pietermaritzburg. Daar is 'n huis met 5 slaapkamers en 'n kothuis met 2 slaapkamers op die eiendom. Dié rustige woonbuurt...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Scottsville akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Pietermaritzburg blad indien jy na meer Pietermaritzburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za