Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Sea Park

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sea Park bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 39 resensies.

Sea Park

Pelmiet Cottage

"Rustige buurt. Probeer Sea Park Indian Delights vir egte Indiese kosse. Port Shepstone gholfbaan het uitstekende spesiale aanbiedings as jy laat in die dag wil speel. Addington Spar is klein, maar voldoende. "

Sea Park

Pelmiet Cottage

"Baie skoon en veilig en die mense is baie vriendelik."

Sea Park

Seapark Cottages

"Ons kan dit regtig aanbeveel."

Sea Park

507 South Coast Riviera

"Baie netjies en skoon."

Sea Park

507 South Coast Riviera

"Dis ons derde seevakansie by Sea Park en ek sal elke keer teruggaan."

Sea Park

SeaLash

"Baie rustige dorpie en nie so bedrywig soos ander strande nie."

Sea Park

Sanlou

"Daar is die oulikste take away plekkies ook met die heerlikste kos. "

Sea Park

16 St Johns Apartment

"There is such a lovely community at Sea Park. The beaches are the best along the Natal coastline!"

Sea Park

16 St Johns Apartment

"Perfect place for travellers of any age group."

Sea Park

SeaLash

"Doen onderhoud, maak dit aangenaam vir gaste."

Sea Park

Pelmiet Cottage

"Sea Park is sentraal, naby genoeg aan Port Shepstone vir inkopies, maar ook nie so naby dat die besige dorp lastig is nie. Is ook naby genoeg aan South Gate Mall en Shelly Centre vir 'n heerlike uitstappie."

Sea Park

SeaLash

"Goeie ligging - naby talle geriewe, winkels ens. "

Sea Park

Suidkus Riviera Chalet 01

"Lekker rustige area. Geen probleme nie."

Sea Park

Seapark Cottages

"Het klaar alles gesê. Dankie."

Sea Park

Pelmiet Cottage

"Alles wat nodig is, is baie naby. Winkels, lekker strande om van te kies en te keur."

Sea Park

SeaLash

"Daar is 'n baie lekker strand, die enigste probleem is dat daar nie lewensredders is nie. Sea Park is ook baie na aan Hibberdene en Port Shepstone."

Sea Park

Sea La Vie - Southport

"South Port is a quiet, clean little place. "

Sea Park

Sea La Vie - Southport

"Privaat en naby aan strand. Goeie gesinsplek of selfs saam met vriende wat deel. Vrystaat is ver om te ry en dit was absoluut die moeite werd."

Sea Park

Suidkus Riviera Chalet 01

"It's a great park, but I think there should be life guards on duty."

Sea Park

Sea La Vie - Southport

"Keep it up. Great service."

Sea Park

38 Beach Front Road Sea Park

"Spar baie naby asook 'n garage. Ander winkels glad nie te ver nie."

Sea Park

507 South Coast Riviera

"Baie stil en rustig."

Sea Park

Pelmiet Cottage

"Rustig en stil, veral in Augustus."

Sea Park

Pelmiet Cottage

"Seapark het alles wat jy nodig het as jy uit die stad wil kom. Strand is lekker."

Sea Park

A Wave From It All

"The place is quiet and people are friendly. It is paradise."

Sea Park

Seapark Cottages

"Verander die aanwysings om daar te kom. Ons het gesukkel om die plek te kry, want dit was alreeds donker. Verskaf asseblief komberse, aangesien dit somtyds koel raak, veral in die winter. Die stoofplate is geroes en kan vervang word. Ek sou aanbeveel dat 'n veiligheidshek aangebring word by die skuifdeur. Dit is baie onveilg. Braaigeriewe kan ook aangepas word."

Sea Park

Pelmiet Cottage

"Baie oulike omgewing en naby als."

Sea Park

Suidkus Riviera Chalet 01

"Sea Park is a quiet and peaceful little town, not much to do at Sea Park. "

Sea Park

507 South Coast Riviera

"Baie nice, dankie."

Blad
Wys 1 tot 30
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem