Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (68)
B&Bs (9)
Hotelle (1)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (51)

Resensies van Seaforth

4.4 / 5  
volgens 14 resensies
Lees regte resensies van Seaforth van 14 geverifieerde gaste.
Indien jy Seaforth besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Seaforth.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Seaforth akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Seaforth Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Seaforth Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 090
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Seaforth

Sunrise @ Solent is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Simonstad. Dié historiese gebou spog met 'n panoramiese uitsig oor Valsbaai. Die gebou skuil teen die hange van die berg en dié woonstel op die ee...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Hotel in Seaforth

aha Simon's Town Quayside Hotel is perfek geleë langs die water van die Simonstad-seiljaghawe met asemrowende uitsigte oor Valsbaai en die majestueuse Simonskloofberge. Dié skeepsvaartstyl hotel het 'n unieke ligg...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
B&B in Seaforth

A Boat House is 4-ster-verblyf met skeepstema direk bo Simonstad geleë en spog met die mooiste uitsig oor die vlootbasis en seiljagklub. A Boat House is ook perfek geleë vir dolfyn- en walviskyk. Die ligging bied ...

Vanaf
R1 290
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Seaforth

Edwardian Town House is 'n hoë selfsorghuis net 'n entjie se stap vanaf Simonstad se middedorp. Dit is ideaal vir besoekers wat die Kaapse Skiereiland wil verken. Hier heers warm, ontspanne atmosfeer en dit is baie...

30% af Aanbod!
VanafR1 800
R1 260
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Murdock Valley, Seaforth

Villa Simon is 'n tweeslaapkamerhuis met moderne afwerkings en geriewe. Albei slaapkamers bied see- en berg-uitsigte. Die slaapkamers het albei koningingrootte-beddens en in die studeerkamer op die onderste vloer ...

Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Murdock Valley, Seaforth

Rocklands Nest is in die pragtige vlootdorpie Simonstad geleë. Dié dorp is vol geskiedkundige besienswaardighede en huisves die Brilpikkewynkolonie by Boulders-strand. Dit is die perfekte plek vir 'n naweekwegbree...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Froggy Farm, Seaforth

Avian Leisure bied verblyf aan die bopunt van Froggy Farm in Simonstad, met 'n lieflike uitsig oor Valsbaai. Kom skep asem tussen die Kaapse fynbos. Kyk na die walvisse, robbe, pikkewyne, suikerbekkies en talle ande...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Seaforth

Albatross Guest House is bokant die unieke, historiese, vlootdorpie Simonstad geleë. Dié gastehuis bied gerieflike verblyf en asemrowende, onbelemmerde uitsigte oor Valsbaai en die berge in die verte. Albatross ...

Vanaf
R683
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Murdock Valley, Seaforth

Roman Rock Studios in Simonstad is na aan Fisherman's Beach geleë. Simonstad, 'n deel van Valsbaai, is 'n uitstekende plek om net km en ontspan terwyl jy die natuurskoon indrink en dis na aan die mees suidelike pun...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
B&B in Murdock Valley, Seaforth

Rocklands Seaside Bed and Breakfast bied akkommodasie in pragtige en suite-kamers met onbelemmerde see-uitsigte. Ons is in Simonstad geleë en die see is reg oorkant die pad met die strand binne stapafstand. Hierdie...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Seaforth akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za