Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (68)
B&Bs (9)
Hotelle (1)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (51)

Resensies van Seaforth

4.4 / 5  
volgens 14 resensies
Lees regte resensies van Seaforth van 14 geverifieerde gaste.
Indien jy Seaforth besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Seaforth.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Seaforth akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Seaforth Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Seaforth Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Murdock Valley, Seaforth

Blue Mountain Bay is geleë in Murdock Valley, Simonstad, op pad na Kaappunt. Dié dorp is bekend vir sy geskiedenis en tradisie, en veral ook vir Boulders Beach met sy bekende pikkewynkolonie. Daar is heelwat doend...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Froggy Farm, Seaforth

Restio Garden Studio is net 400 m van die strand af in Simonstad, 'n unieke vlootdorpie. Dié eenheid bied luukse verblyf in 'n pragtige woonbuurt genaamd Froggy Farm. Ons lappie aarde is beskut, kry baie son, is st...

15% af Aanbod!
VanafR2 200
R1 870
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Seaforth

Hier by ons kan gaste die pragtige berg- en see-uitsigte bewonder. Dit is 'n plek om te ontspan en te kyk hoe die SA-vloot hul daaglikse take verrig soos hul hulle skepe in die baai seil. Ons is tussen die geskiedk...

20% af Winteraanbod!
VanafR1 200
R960
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Seaforth

The Gardens is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se eiendom. Die eenheid is in Simonstad, 'n historiese dorpie langs Valsbaai se kus buite Kaapstad, in die Wes-Kaap geleë. Die dorp het 'n verskeidenheid besienswaa...

Vanaf
R1 850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Murdock Valley, Seaforth

The Lookout is 'n kontemporêre gastehuis wat net 'n paar treë vanaf Valsbaai se kus in Simonstad geleë is en ononderbroke uitsigte oor die see en Hottentots Hollandberge bied. Die gasheer en -vrou, Colin en Clai...

Vanaf
R683
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Murdock Valley, Seaforth

Roman Rock Studios in Simonstad is na aan Fisherman's Beach geleë. Simonstad, 'n deel van Valsbaai, is 'n uitstekende plek om net km en ontspan terwyl jy die natuurskoon indrink en dis na aan die mees suidelike pun...

Vanaf
R1 650
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Seaforth

Lighthouse Lookout is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel wat teen die berg in Simonstad is. Die perseel het 'n pragtige gedeeltelike see-uitsig en berguitsig vanaf die tuin. Dié ten volle gem...

Vanaf
R1 320
per nag, vir 2 mense
B&B in Froggy Farm, Seaforth

Seadevilla is geleë in 'n doodloopstraat aan die bokant van Froggy Farm teen Black Hill se hang in Simonstad. Die huis is onlangs gebou en het 'n onbelemmerde, 180 º uitsig oor Valsbaai. Die huis staan tussen die ...

20% af Aanbod!
VanafR2 000
R1 600
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Froggy Farm, Seaforth

Dream a Little Self-catering is in Froggy Farm in Simonstad geleë en bied gerieflike verblyf in 'n selfsorgwoonstel met fantastiese uitsigte oor Valsbaai. Gaste kan die pragtige sonsopkoms bewonder en snags kyk hoe...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Seaforth

Penguin Place Seaforth is 'n selfsorgwoonstel in Simonstad en is die ideale plek wanwaar Kaapstad se lewendige strate, natuurskoon en vriendelike inwoners verken kan word. Die woonstel het slaapplek vir 4 volwasse...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Seaforth akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za