Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (68)
B&Bs (9)
Hotelle (1)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (51)

Resensies van Seaforth

4.4 / 5  
volgens 14 resensies
Lees regte resensies van Seaforth van 14 geverifieerde gaste.
Indien jy Seaforth besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Seaforth.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Seaforth akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Seaforth Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Seaforth Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R945
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Murdock Valley, Seaforth

Die 3 on Rocklands-woonstelle is in Simonstad geleë en dit spog met die perfekte ligging net 2 km vanaf Bouldersstrand en 20 km vanaf Kaappunt. Die villa is verdeel in 3 woonstelle met skakeldeure wat kan sluit in...

Vanaf
R5 400
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Murdock Valley, Seaforth

Bahari Villa is 'n selfsorg-vakansiehuis in Murdock Valley, 'n ideale basis vir diegene wat die Kaapse Skiereiland wil verken. Die huis is 3,5 km vanaf Simonstad se middedorp, 2 km vanaf die bekende Boulders-strand,...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Murdock Valley, Seaforth

Felsensicht Holiday Home is uiters na aan Boulders-strand, Simonstad, met 'n 180º-uitsig oor Valsbaai geleë. Die baai strek vanaf Muizenberg in die noorde tot by Kaappunt in die suide. Die huis is is met 4 sterre ...

Vanaf
R1 360
per nag (plek vir 2)
B&B in Murdock Valley, Seaforth

Aqua Terra Boutique Guesthouse bied B&B-verblyf op 'n veilige landgoed in Simonstad. Dit bied asemrowende uitsigte oor Valsbaai en die area, en is ongeveer 4 km van die dorp se besienswaardighede af. Aqua Terra Bou...

Vanaf
R1 660
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Murdock Valley, Seaforth

QuarterDeck, 'n selfsorgvakansiehuis, is in Murdock Valley geleë. Dis die ideale plek om die Kaapse Skiereiland te verken. Die huis is 3,5 km vanaf Simonstad se kern, 2 km van die beroemde Boulders-strand af en 20 ...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Seaforth

Penguins View Guesthouse bied gerieflike verblyf in 'n lieflike drieverdiepinghuis in Simonstad met 'n pragtige uitsig oor Valsbaai en op die berge in die verte. Die huis is stapafstand vanaf Boulders Beach en die p...

Vanaf
R11 800
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Seaforth

Grosvenor 6 is ’n selfsorghuis wat in Simonstad, Kaapstad geleë is. Dié vakansiehuis bied lieflike uitsigte oor die hawe en berge, en is slegs ’n entjie se ry vanaf verskeie besienswaardighede op die Suidelike...

Vanaf
R1 660
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Murdock Valley, Seaforth

Crichton House - 2-Bed Apartment is 'n selfsorgvakansiehuis in Murdock Valley met die ideale ligging om die Kaapse Skiereiland te verken. Die huis is 3,5 km vanaf Simonstad se middedorp, 2 km vanaf die bekende Bould...

15% af Aanbod!
VanafR3 000
R2 550
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Seaforth

By Little Hampton kan jy 'n pragtige mengsel skeepsvaart- en Engelse plattelandse dekor te wagte wees wat die eienaar se liefde vir oudhede, antiekeware en eklektiese items weerspieël. Die huis bied lieflike uitsig...

Vanaf
R1 452
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Seaforth

2 on Belmont is ’n selfsorghuis in die bekoorlike area van Simonstad, Seaforth, in Kaapstad geleë. Die perseel het ’n ideale ligging naby Boulders Beach, Simonstad Vlootbasis en is slegs ’n rit ver van ander ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Seaforth akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za