Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (68)
B&Bs (9)
Hotelle (1)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (51)

Resensies van Seaforth

4.4 / 5  
volgens 14 resensies
Lees regte resensies van Seaforth van 14 geverifieerde gaste.
Indien jy Seaforth besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Seaforth.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Seaforth akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Seaforth Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Seaforth Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R5 655
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Murdock Valley, Seaforth

On the Rocks is 'n dubbelverdieping-selfsorghuis in Simonstad, Kaapstad. Hierdie vakansiehuis bied pragtige uitsigte oor die see en dit is naby besienswaardighede in die Suidelike Skiereiland. Hierdie huis is volle...

40% af Winteraanbod!
VanafR1 800
R1 080
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Froggy Farm, Seaforth

Residence William French Guest House bied bed en ontbyt en is in die bekoorlike kusdorpie Simonstad geleë. Die verblyf is teen die berg met 'n uitsig oor Boulders-strand en die wye oseaan. Dit is ideaal vir gaste w...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Seaforth

Plumbago Villa is ’n Victoriaanse selfsorgvakansiekothuis net 300 m van die beste strande in Simonstad af. Dié kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 slaapkamers, 2 badkamers en ’n oopplan-leefarea en -k...

Vanaf
R3 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Seaforth

Dorian Place is 'n selfosrghuis in Simonstad, Kaapstad. Dié vakansiehuis se leefarea het 'n asemrowende uitsig oor die baai, en dit is net 'n klein entjie se ry vanaf al die besienswaardighede in die Suidelike Skie...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Froggy Farm, Seaforth

Hierdie luukse penthouse-styl woonstel het 2 slaapkamers en 2 badkamers met 'n Jacuzzi buite en is geleë in die idilliese Murdoch Valley North in Simonstad en bied ongelooflike uitsigte oor die see en berge. Ons i...

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Seaforth

Dolphin Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike en smaakvol gemeubileerde vierslaapkamerhuis teen die berg in Simonstad. Die ligging bied toegang tot die dorp met 'n verskeidenheid restaurante, koffie...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Seaforth

Boulders Beach Lodge en Restaurant bied gerieflike akkommodasie in Simonstad. Die akkommodasie is net 70 m van die wêreldbekende Boulders-strand af geleë waar die kolonie Brilpikkewyne woon. Let asseblief ons bie...

Vanaf
R998
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Froggy Farm, Seaforth

Whale Tide Guest House is hoog teen die berg in Simonstad geleë en kyk uit oor die Roman Rock-vuurtoring en die gewilde Boulders-strand wat die tuiste van Afrika-pikkewyne is. Dié lieflike gastehuis bied ononderbr...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Seaforth

Simply Snoekie is in die bekoorlike dorpie Simonstad geleë en bied gerieflike verblyf aan gesinne wat op soek is na 'n wegbreek langs die kus. Dit is ook ideaal vir paartjies wat lief is vir die natuur en graag die...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Seaforth

Harbour Heights Cottage is 'n sonnige eenslaapkamerwoonstel met 180º-uitsigte oor die vloothawe en Valsbaai en die berge in die agtergrond. Die kothuis is volledig toegerus met 'n aparte kombuis en 'n leefarea me...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Seaforth akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za