Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (68)
B&Bs (9)
Hotelle (1)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (51)

Resensies van Seaforth

4.4 / 5  
volgens 14 resensies
Lees regte resensies van Seaforth van 14 geverifieerde gaste.
Indien jy Seaforth besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Seaforth.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Seaforth akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Seaforth Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Seaforth Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R3 300
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Seaforth

Wine House is 'n selfsorghuis met 'n uitsig oor Simonstad se hawe. Dié vakansiehuis het slaapplek vir 6 gaste en spog met 'n puik ligging. Dit is net 'n entjie se pragtige rit vanaf al die besienswaardighede in Kaa...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 2)
B&B in Seaforth

Tintswalo at Boulders is in Simonstad en bied luukse verblyf langs die strand met 'n onbelemmerde uitsig oor Boulders Beach en is omring deur plaaslike fynbos. Dié dubbelverdiepinghuis bied gaste 'n keuse van suit...

Vanaf
R2 950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Seaforth

5 Bakoven is 'n selfsorgvakansiehuis in Simonstad. Dié huis het slaapplek vir 6 gaste en is slegs 'n paar minute se ry vanaf Boulders Beach, die hawe, winkelsentrums en restaurante in die omgewing. Die huis is vol...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Seaforth

Simply Snoekie is in die bekoorlike dorpie Simonstad geleë en bied gerieflike verblyf aan gesinne wat op soek is na 'n wegbreek langs die kus. Dit is ook ideaal vir paartjies wat lief is vir die natuur en graag die...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Seaforth

Irene is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Simonstad, Kaapstad. Dié woonstel is net 5 minute se ry vanaf Boulders Beach, winkels en restaurante. Die woonstel is ten volle gemeubileer en beskik oor 1...

Vanaf
R1 861
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Froggy Farm, Seaforth

Morning Star is 'n gesellige strandhuis wat teen die berg geleë is met 'n asemrowende panoramiese uitsig oor die Atlantiese Oseaan. Laat die seeluggie in deur die groot patio-deure terwyl jy jou koffie geniet en di...

Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Seaforth

Admirals Watch is 'n dubbelverdieping-selfsorgvakansiehuis wat pragtige uitsigte oor die hawe en die see in Simonstad bied. Dié eksklusiewe villa is ideaal geleë, naby die winkels in die waterfront, restaurante en...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Froggy Farm, Seaforth

Rocky Beach Holiday Lets sluit 3 luukse eenhede in naby Boulders-strand op die Kaappunt-roete in Froggy Farm, Simonstad. 1) Rocky Beach Selfsorg-ateljeewoonstelle (sakpas) slaapplek vir 2 volwassenes. 2) Rocky Beac...

Vanaf
R3 256
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Seaforth

Simon's Town Village Accommodation bied selfsorgverblyf in Simonstad, Kaapstad. Die eiendom is naby die hawe, restaurante en winkels. Die kothuis is op die eienaar se perseel en het trappe wat na die ingang lei. D...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Seaforth

Dié tweeslaapkamerkothuis in Simonstad is selfsorg en is in ’n stil area geleë. Dit is 100 jaar gelede van Noorse hout gebou. Whalers is naby Boulders Beach en ander strande en kyk oor Valsbaai uit. Dié kothuis...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Welkom by die Seaforth akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za