Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (68)
B&Bs (9)
Hotelle (1)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (51)

Resensies van Seaforth

4.4 / 5  
volgens 14 resensies
Lees regte resensies van Seaforth van 14 geverifieerde gaste.
Indien jy Seaforth besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Seaforth.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Seaforth akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Seaforth Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Seaforth Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Seaforth

Spacious Mountainside Home is 'n pragtige, moderne gastehuis teen die berg in Simonstad wat panoramiese uitsigte oor Valsbaai bied. Die gastehuis is in 'n stil area net 2 minute se ry vanaf strande soos Longbeach, ...

Vanaf
R4 900
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Seaforth

House Pax is 'n selfsorghuis wat teen die berg in Simonstad geleë is. Dié vakansiehuis het 3 verdiepings en bied lieflike uitsigte oor die baai en omgewing. Dis ook net 'n entjie se ry vanaf verskeie besienswaardi...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Seaforth

Peninsula Sea View Apartment is 'n selfsorg-eenheid aan die berg se hange met beeldskone uitsigte oor die Valsbaai en die vlootbasis. Dié woonstel bied gerieflike slaapplek vir 4 gaste en is die ideale basis vanwaa...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Murdock Valley, Seaforth

ROMAN ROCK APARTMENTS, 21 Dorriesstraat, kyk oor Fisherman's Beach in Simonstad. Die onbelemmerde see-uitsig van die woonstelle is asemrowend. 'n Private balkon met sonbeddens is die ideale plek om jou etes te geni...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Froggy Farm, Seaforth

Froggy Pond B&B is geleë oorkant die see op pad Kaappunt toe, net 'n kort entjie se stap vanaf twee lieflike swemstrande en die pikkewynkolonie by Boulders-strand. Die suite bestaan uit 'n opgewekte slaap/sitkame...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Seaforth

Sea Breeze Apartment is 'n moderne selfsorg-eenheid teen die berg met pragtige uitsigte oor die see, die vloot se skeepwerf en Valsbaai. Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en is ideaal as jy die Suidelike Skiere...

Vanaf
R2 100
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Seaforth

Boulders Beach House is 'n gesinsvriendelike vakansiehuis wat volledig ingerig is met alles wat jy nodig het vir 'n ontspanne wegbreek. Die gerieflike huis het asemrowende see-uitsigte en is naby die gewilde Boulder...

Vanaf
R5 500
per nag (plek vir 16)
Selfsorg in Seaforth

Seaforth Villa is die ideale strandhuis met 'n luisterryke uitsig oor die see. Hierdie vakansiehuis is helder en uiters ruim. Seaforth Villa is net beskikbaar vir selfsorg / huur. 'n Vaste koers word gehef ongeag di...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Seaforth

Vanaf
R1 800
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Simonstad, Wes-Kaap

El Mirador is hoog teen die hange in die historiese Simonstad geleë. Die luukse woonstel kyk uit oor die hele Valsbaai, van Kaappunt tot die bekende Kaapse Hangklip. El Mirador is 'n luukse selfsorgwoonstel. Die wo...

Vanaf
R2 195
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Simonstad, Wes-Kaap

La Pergola is hoog teen die berg in Simonstad geleë en bied asemrowende uitsigte oor Valsbaai en die historiese vloothawe. Die instansie is net 'n klein entjie vanaf die oulike winkels en restaurante in die dorp en...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

Welkom by die Seaforth akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za