Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Groenvallei (9)
Myoli Strand (24)
The Island (19)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (101)
B&Bs (4)
Wildsplase (1)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (92)

Resensies van Sedgefield

4.7 / 5  
volgens 459 resensies
Lees regte resensies van Sedgefield van 459 geverifieerde gaste.
Indien jy Sedgefield besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Sedgefield.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sedgefield akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sedgefield Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Sedgefield Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Sedgefield

Die Sadies is 'n gerieflike selfsorghuis vir 4 gaste in Sedgefield. Die huis beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea. Elke kamer het 'n dubbelbed en die badkamer het elk 'n stort o...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sedgefield

Ocean Breeze Retreat bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n rustige gastewoonstel op die eienaars se woonerf in Sedgefield, net 1,5 km van die dorp, 400 m van die meer en 800 m van die strand af. Die woonstel is id...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sedgefield

Lake Pleasant Villa 6 is 'n lieflike selfsorghuis vir 4 gaste in 'n skaduryke oord halfpad tussen Wildernis en Knysna op die oewer van die varswatermeer, Groenvlei. Die huis beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, '...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Myoli Strand, Sedgefield

Eagle's Rest on Sea bied selfsorg-eenhede en is op die eienaar se perseel in Myoli Beach geleë. Dis in Sedgefield en bied privaat toegang tot die strand, ideaal vir 'n gesin of groep wat op soek is na gerieflike ve...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sedgefield

Hierdie woonstel is 'n lieflike selfsorgwoonstel in Sedgefield. Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n elektriese kombers om die koue af te weer. Die eenheid het 'n badkamer met 'n bad en 'n s...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sedgefield

Woonstel @ Bleshoender is ’n volledig gemeubileerde woonstel in die kusdorpie Sedgefield. Dié dorp word omring deur glinsterende mere, sandduide, dig denneplantasies, die Swartvleiriviermonding en die warm Indies...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Sedgefield

Deja Vu Cottage is 'n onafhanklike, losstaande eiendom wat in die pragtige dorpie Sedgefield en net 300 m van die strandmeer af geleë is. Die kothuis is ontwerp om al jou behoeftes te bevredig. Die kothuis is ten...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Groenvallei, Sedgefield

Grunter Terrace is 'n knus selfsorgeenheid vir 2 gaste in Groenvallei in Sedgefield. Die eenheid is langs die hoofhuis geleë, het 'n privaat ingang en 'n koningingrootte-bed. Daar is ook 'n en suite-badkamer met '...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Myoli Strand, Sedgefield

Shearwater On Sea is naby Myolistrand in die kusdorpie Sedgefield. Hierdie gerieflike selfsorgoord bied vir besoekers die geleentheid om die Tuinroete te verken en is ideaal vir gesinne wat gehaltetyd saam wil deurb...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
B&B in Sedgefield

Andante B&B is 'n bekoorlike B&B in 'n stil doodloopstraat in die kusdorpie Sedgefield. Die dorp is omring met mere, sandduine, denneboomplantasies, die Swartvlei-riviermond en die warm Indiese Oseaan. Verblyf word...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Sedgefield akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Tuinroete blad indien jy na meer Tuinroete akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]