Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Groenvallei (9)
Myoli Strand (24)
The Island (21)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (101)
B&Bs (5)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (92)

Resensies van Sedgefield

4.7 / 5  
volgens 452 resensies
Lees regte resensies van Sedgefield van 452 geverifieerde gaste.
Indien jy Sedgefield besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Sedgefield.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sedgefield akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sedgefield Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Sedgefield Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
B&B in Sedgefield

Andante B&B is 'n bekoorlike B&B in 'n stil doodloopstraat in die kusdorpie Sedgefield. Die dorp is omring met mere, sandduine, denneboomplantasies, die Swartvlei-riviermond en die warm Indiese Oseaan. Verblyf word...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Myoli Strand, Sedgefield

Shearwater On Sea is naby Myolistrand in die kusdorpie Sedgefield. Hierdie gerieflike selfsorgoord bied vir besoekers die geleentheid om die Tuinroete te verken en is ideaal vir gesinne wat gehaltetyd saam wil deurb...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Cola Beach, Sedgefield

13 Milkwood Ridge is 'n dupleks-eenheid in Cola Beach in Sedgefield wat uitsigte bied oor die see en 'n voëlbewaringsarea. Dié stylvolle huis is in 'n sekuriteitskompleks en het 3 slaapkamers en 2 badkamers, alle...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Myoli Strand, Sedgefield

101 @ Shearwater bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde ateljeewoonstel 100 m van Myolistrand in Sedgefield af. Die woonstel is stapafstand vanaf die gewilde restaurant Pili Pili en gaste kan heerl...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Myoli Strand, Sedgefield

104 Shearwater is 'n gerieflike selfsorgwoonstel vir 2 gaste in die Shearwater on Sea-kompleks in Sedgefield, net 150 m van die strand af. Die woonstel is op die eerste verdieping geleë, word via 'n trap bereik en...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in The Island, Sedgefield

Sedgefield Island Villa bied gehalteverblyf aan 'n paartjie naby verskeie winkels, restaurante, die strand doendinge en besienswaardighede. Die tuinkothuis is op 'n residensiële perseel en het 1 slaapkamer en 1 b...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Myoli Strand, Sedgefield

Sedge Views is 'n lieflike vakansiehus in Sedgefield. Hierdie bekoorlike dorpie is op die Tuinroete, en die huis is gerieflik na aan die strand en vele staproetes. Die huis is pragtig versier en het slaapplek vir ...

Vanaf
R3 400
per nag, vir 2 mense
B&B in Sedgefield

Kambaku @ Sea is in Sedgefield in die Tuinroete en bied pragtige berg- en wouduitsigte. Hier word gaste wakker met die reuke en klanke van die ongerepte natuur. Wild soos bosbokke, ratels, otters en skilpaaie woon s...

Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Sedgefield

The Little Nest is versteek in die dorpie Sedgefield en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n knus tog ruim huis in 'n uitgestrekte tuin omring deur melkhoutbome en bied gedeeltelike strandmeer- en berg-uitsigte van...

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in The Island, Sedgefield

Lagoon House is in Sedgefield geleë en dit bied pragtige, troeteldiervriendelike en veilige selfsorgverblyf vir 'n gesin. Dit is goed geleë en kyk oor die Swartvlei-riviermond op die Tuinroete. Dit is maklik berei...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Sedgefield akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Tuinroete blad indien jy na meer Tuinroete akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]