Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Senekal

3.9 / 5  
volgens 31 resensies
Lees regte resensies van Senekal van 31 geverifieerde gaste.
Indien jy Senekal besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Senekal.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Senekal akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Senekal Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Senekal Akkommodasie

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Senekal

Senekal Self-Catering bied selfsorgverblyf in Senekal waar jy hartlike gasvryheid en uitnemende diens sal ervaar. Die chalets is gerieflik, ruim, oopplan en in 'n lieflike tuin. Dis ook apart en bied privaatheid. ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Senekal

The Fairway Guesthouse is 'n bekoorlike gastehuis op die N5 in Senekal in die Oos-Vrystaat. Dit bied gerieflike oornagverblyf wat eie is aan die plattelandse omgewing. Die slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed ...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Senekal

Bloekomsrus bied oornagverblyf in 'n selfsorg-eenheid in Senekal, 'n dorp in die Oos-Vrystaat. Dié dorp is langs die N5 geleë en is die ideale oorslaapplek en verblyf vir sakereisigers. Die eenheid is net 5 minute...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Lodge in Senekal

Hendersons Boutique Lodge is in Senekal in die Vrystaat geleë. Dit is ideaal vir gaste wat 'n gerieflike oornagplek soek op pad na die Drakensberge. Verblyf by Hendersons Boutique Lodge bestaan uit 6 ruim slaapkam...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Senekal

Dennebosch Gastehuis bied gehalte-verblyf in Senekal in die Vrystaat. Die gastehuis is ideaal vir sakereisigers of as gerieflike oornagverblyf. Dit is naby talle winkels en restaurante. Dié gastehuis het 6 slaapka...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Senekal

Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Vrystaat

Happy Farm Stay is 'n lieflike selfsorghuis op 'n prentjiemooi plaas net 15 km van Senekal af. Dit is ideaal vir 'n gesin of 'n paartjie wat op soek is na 'n rustige stop op pad na die Drakensberg. Dié oopplan-een...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
B&B in Vrystaat

Zondi Safari's is in die Senekal-distrik geleë en bied 'n keuse van eenhede in 'n ontspannende atmosfeer met asemrowende uitsigte. Kamer 1 het slaapplek vir 4 gaste, Kamer 2,3,4 en 5 het slaapplek vir 1 tot 2 gast...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Ventersburg, Noordelike Vrystaat

Mossienes @ Hayfield is 'n droom wat bewaarheid is vir jou gasheer, Dinkie, én vir enige gas wat 'n ontspanne plaaswegbreek smag. Ons bied 'n stylvolle, opgeknapte plaasstoor, wat omskep is in drie selfsorg kamers...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Paul Roux, Malotiroete

Geniet heerlike verblyf by die Rosenhof Exclusive Country Lodge in Paul Roux in die hartjie van die Oos-Vrystaat. Ons voorsien luukse verblyf in 'n rustige omgewing en is binne maklike bereik van dorpe soos Clarens ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Rosendal, Oos-Vrystaatse Hooglande

DeTuinen bied gerieflike verblyf in 15 smaakvol versierde tuinsuites in die plaasdorpie Rosendal in die Vrystaat. Elke suite het 'n koninggrootte-bed met vars, wit linne, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n kagg...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za