Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Seweweekspoort

4.7 / 5  
volgens 13 resensies
Lees regte resensies van Seweweekspoort van 13 geverifieerde gaste.
Indien jy Seweweekspoort besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Seweweekspoort.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Seweweekspoort akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Seweweekspoort Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Seweweekspoort Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Seweweekspoort

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Calitzdorp, Kaap Karoo

The River View Cottages kyk uit oor 'n uitgestrekte boog in die Gamkarivier. Die kothuise is in die Matjiesvlei-vallei op The River Farm, naby Calitzdorp, geleë. Dit is in die hartjie van die Klein-Karoo in 'n area...

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Calitzdorp, Kaap Karoo

Matjiesvlei Cottages is in Matjiesvlei, aan die voorheuwels van die Swartberge, slegs 16 km vanaf Calitzdorp geleë. Die magiese berguitsigte en die vallei se plaasaktiwiteite bied 'n rustige atmosfeer. Die vallei i...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Klein-Karoo, Kaap Karoo

Karoo Wildlife Centre Aloe Cottage is 'n bekoorlike selfsorg-plaaskothuis op 'n bewarea van 105 hektaar sowat 16 km vanaf Ladismith. Die eiendom het 'n prentjiemooi uitsig oor die golwende heuwels van die Karoo en o...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Klein-Karoo, Kaapse Roete 62

A Touch of Plaas is op 'n pragtige olyfplaas in Ladismith in die Klein Karoo. Die dorpie is geskuil onder die Towerkopberg en die bekende Roete 62, en bied groen heuwels, valleie en wingerde. Dié ongekunstelde pl...

Vanaf
R1 900
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Kaap Karoo, Karoo

Rammetjieskraal is naby Laingsburg, sowat 277 km vanaf Kaapstad op die Floriskraaldampad geleë. Die verblyf is onafhanklik van die kragnetwerk en is ideaal vir 'n natuurwegbreek. Neem asb. kennis dat selfoonopvangs...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Calitzdorp, Kaap Karoo

Matjiesvlei Retreat 1945 is 'n selfsorg-eenheid op 'n rustige plaas in die berge. Dit is sowat 20 minute se ry vanaf Calitzdorp. Die plaashuis is volledig gemeubileer en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Di...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Calitzdorp, Kaap Karoo

Matjiesvlei Retreat Swartskaap is 'n selfsorgplaashuis op 'n rustige plaas 10 minute se ry vanaf Calitzdorp. Dié plaashuis is ten volle gemeubileer en het 3 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggr...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Klein-Karoo, Kaap Karoo

Algerynskraal Guesthouse bied verblyf en is op 'n privaat plaas 20 km vanaf Ladismith. Die gastehuis is die ideale basis om die verskeie besienswaardighede op die R62 te verken. Verblyf is beskikbaar in 6 kamers w...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Calitzdorp, Kaap Karoo

365 On St Helena bied sakpasverblyf in Calitzdorp op die R62 aan gaste. Hierdie rustige en troeteldiervriendelike gastehuis is die ideale oornagverblyf vir diegene onderweg na Kaapstad of Port Elizabeth. Daar is in...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Calitzdorp, Klein-Karoo

Gasteria Grange bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tuinkothuis langs die Route 62-snelweg. Dis op die eienaars se woonperseel geleë. Gaste kan tussen die Tuinkothuis en Grand Gasteria kies. Elke eenheid bied sl...

Vanaf
R695
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Calitzdorp, Kaap Karoo

Lenies Hof bied gerieflike selfsorgverblyf in 2 ateljeewoonstelle op 'n klein organiese plaas met 'n wingerd, en olyf- en appelkoosboorde. Die organiese plaas is in Calitzdorp geleë en is die ideale bestemming vir ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
B&B in Calitzdorp, Kaap Karoo

Hierdie bekoorlike gastehuis is geleë op 'n kleinhoewe in die Klein-Karoo aan die rant van Calitzdorp, 300 m van die hoofpad en 50 km wes van Oudtshoorn. Die gastekamers kyk uit oor 'n luisterryke tuin met 'n klom...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Calitzdorp, Kaap Karoo

Calitzdorp Country House is bekend vir rustigheid, bederfde luuksheid en fynproewersmaaltye. Minder as 4 ure van Kaapstad op Roete 62, "die langste wynroete in die wêreld", lê Catlitzdorp - die portwyn kapitaal ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Calitzdorp, Kaap Karoo

Karoo Life Bed and Breakfast is in die Suid-Afrikaanse Port-hoofstad Calitzdorp op die bekende Roete 62 geleë. Dit is die langste wynroete ter wêreld en slegs 'n uur se ry van die Kango-grotte en Tuinroete af. Ka...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Calitzdorp, Kaap Karoo

Port Wine Guest House is 'n historiese gastehuis in Calitzdorp en is op die bekende Roete 62. Dié stylvolle huis dateer uit die 1830's, bied 'n uitsig oor die wingerde en is stapafstand vanaf al die kelders, kunsga...

Bladsy:
1
2
3
4
Bladsy 3 - Wys 31 tot 45

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za