Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (33)
Hotelle (1)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (29)

Resensies van Shelley Point

4.6 / 5  
volgens 16 resensies
Lees regte resensies van Shelley Point van 16 geverifieerde gaste.
Indien jy Shelley Point besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Shelley Point.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Shelley Point akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Shelley Point Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Shelley Point Akkommodasie

33 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
15% af Aanbod!
VanafR690
R587
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in St. Helenabaai, Shelley Point

Shelley Point Bachelor Flat is 'n knus oopplan-woonstel vir 2 mense in Shelley Point in St Helenabaai. Dit is net 200 m vanaf die strand geleë. Dié woonstel met 'n dubbelbed en alle linne en badhanddoeke word voo...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in St. Helenabaai, Shelley Point

St Helena Bay Accommodation is in die veilige Shelley Point Gholflandgoede in St Helenabaai geleë op die oewer van die baai. Dit omring die dorpe Vredenburg en Paternoster en is oorkant Laaiplek se baai. Gaste geni...

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in St. Helenabaai, Shelley Point

Bunker Road 9 is 'n selfsorgkothuis in die Shelley Point Landgoed in St Helenabaai aan die Weskus van Suid-Afrika, sowat 160 km van Kaapstad af. Die kothuis is ideaal vir 'n gesin, paartjie of vriende wat op soek is...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in St. Helenabaai, Shelley Point

Dolphin's Leap is 'n pragtige dubbelverdiepinghuis aan die strandfront in Shelley Point Gholflandgoed. Dié verblyf beskik oor 4 slaapkamers op die boonste verdieping en het slaapplek vir 7 gaste. Elke slaapkamer b...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in St. Helenabaai, Shelley Point

Oystercatcher Lodge is 'n bekoorlike 4-ster-lodge in Shelley Point, St. Helenabaai in die Wes-Kaap. Die is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf en hartlike gasvryheid met luisterryke see-uitsigte in...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in St. Helenabaai, Shelley Point

Goblin's Creek is in die stil, vredige omgewing van Stompneusbaai geleë. Gaste word verwelkom met 'n glasie sjerrie. Groot, volgestopte rusbanke in 'n ruim en baie gerieflike sitkamer verwelkom jou soos wat jy by d...

Vanaf
R1 825
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in St. Helenabaai, Shelley Point

Sea Haven @ Shelley Point is 'n lieflike vakansiehuis op 'n veilige landgoed wat na die see front in Shelley Point in St Helenabaai. Dié dubbelverdiepinghuis is naby die strand en is geskik vir 4 volwassenes en 2 k...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in St. Helenabaai, Shelley Point

Zeezicht Apartments bied selfsorgwoonstelle teen die kus in Shelley Point. Elke woonstel bied 'n see-uitsig vanaf die stoep of balkon. Daar is 5 individuele woonstelle en elke woonstel het slaapplek vir 2 tot 5 per...

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in St. Helenabaai, Shelley Point

Fletchers Cove is 'n dubbelverdiepinghuis wat ten volle toegerus is vir selfsorg en in die veilige landgoed van Shelley Point Country Club en Spa in St. Helenabaai geleë is. Dit is perfek vir 'n groep vriende of 'n...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in St. Helenabaai, Shelley Point

Crousenhof bied 'n gerieflike en eenvoudige selfsorg-eenheid vir 4 gaste in Shelley Point. Dié huisie het 2 slaapkamers, waarvan die hoofslaapkamer 'n dubbelbed en die solder 2 enkelbeddens het. Dié kamers deel '...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Wys 1 tot 10

Welkom by die Shelley Point akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Weskus blad indien jy na meer Weskus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za