Resensies van Shere

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Shere bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.13 uit 5 gekry volgens 8 resensies.
C M. - 25th February 2019
staying in Shere
Baie trou venues in die omgewing.
Zanele M. - 6th November 2018
staying in Shere
It's a very cool and quiet out of town experience. It gives you a relaxed feeling.
Anton D. - 5th November 2018
staying in Shere
Die area is goed geleë vir oorslaap na 'n troue of partytjie aan die verre oostekant van Pretoria, maar as 'n gemeenskap moet hulle die instandhouding van die grondpaaie prioritiseer.
Nikette L. - 16th July 2018
staying in Shere
Die naamborde na die bestemmings kan beter aangedui word. Verder is dit 'n heerlike en lieflike omgewing.
Bellina E. - 11th June 2018
staying in Shere
My husband and I liked the rustic country yet so modern feel about it.
Ria P. - 15th March 2018
staying in Shere
Safe and near most shops you need.
Sias D. - 25th February 2016
staying in Shere
Baie netjies, stil en wonderlike atmosfeer.
George B. - 28th September 2014
staying in Shere
Shere is redelik afgesonder, maar verskaf 'n landelike atmosfeer.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]